Pinnacle Drive 206
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle-rylaan 206, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 999 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Pinnacle Drive 206 is 'n kontemporêre selfsorghuis in Pinnacle Point, Mosselbaai. Die huis is ideaal vir 'n vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende en spog met 'n pragtige see- en gholfbaan-uitsig.
Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer spog met 'n pragtige uitsig oor die see en gholfbaan en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en dié gaste het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n hoë plafon en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus TV-sitkamer met 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n platskerm-TV met stroomgeriewe en gratis, onbeperkte WiFi. Die TV-sitkamer lei na nog 'n sitkamer met 'n ingeboude braai, gemaklike rusbanke en 'n pragtige uitsig.
Op die stoep is daar buitemeubels en 'n swembad. Die huis is met 'n omsetter toegerus in geval van kragonderbrekings. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Pinnacle Drive 206 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Pinnacle-rylaan 206, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinnacle Drive 206 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle-rylaan 206, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom