Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point 12 Rooikrans

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Pinnacle Point 12 Rooikrans
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jaco P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi uitsig en puik geriewe.

Pragtige moderne huis met 180 grade see-uitsig selfs van jou bed en bad af! Kaggel en binne/buite braai, oopplan kombuis alles met see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K
Saam met vriende

Ons het gaan gholfspeel. Ons was 4 mans in die huis. Dit was fantasties.

Ja, dit was alles great. Ons sal dit weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransrylaan 12, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a70e50d84141a34553575948b0433fb5b75d71bd1a0d286b25d338d39d0a842f8edae6a3151275a3a5e65042bc4471630a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 12 Rooikrans Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201143242624 22.110594682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem