Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point - Golf Safari SA | LekkeSlaap
+75
+75

Pinnacle Point - Golf Safari SA

  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 0000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hierdie privaat besitte vakansie-villa is geleë in 'n baie ongerepte gholfoord. Dit is 'n selfsorg-duplekseenheid met 'n terras en asemrowende uitsigte. Dié gholf-villa is smaakvol versier om aan die oord se hoë standaarde te voldoen.

Die grondvloer is oopplan en bestaan uit 'n gerieflike grootte ten volle toegeruste kombuis, 'n eetkamer en sitkamer wat uitloop op 'n onderdak-patio met braaigeriewe. Die hoofslaapkamer is ruim, het 'n TV, baie kaste en 'n en suite-badkamer met stort, bad en wasbak met granietoppervlak. Hierdie kamer het 'n skouspelagtige uitsig oor die see en lei uit na die onderdak-patio.

Die tweede verdieping is ideaal vir kinders of gaste as dit is privaat en net so ruim met baie kas-spasie en asemrowende see-uitsigte. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, bad en wasbak met granietoppervlak.

Op die terrasse aan die voorkant van die villa is daar is 'n klein swembad met ruim dekstoele vir sonbaai. Maksimum plek vir 4 persone.

'n Skoonmaakdiens is elke tweede dag tussen Maandag en Saterdag beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Pinnacle Point - Golf Safari SA
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 0000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point - Golf Safari SA het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 0000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMGUwYThhLWNiODUtNDJiNy05NTJlLTk1YTY2MmNmMWZkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1 Pinnacle Point Road Mossel Bay 0000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.197995620007 22.095222473145
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za