Pinnacle Point Lodge 113
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Joretha Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 42
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Prudence T - Apr 2023
Algehele gradering
A bit of work with mommy daughter time.
Pinnacle Point Lodge 113 se terugvoer
Good day Prudence, Thank you for taking the time to leave us such an amazing rating and review, we are so pleased that our property had all of the necessary requirements and that you had an enjoyable stay with us,
We look forward to welcome you back in the near future.
Thomas V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker ruim en skoon eenheid.
Pinnacle Point Lodge 113 se terugvoer
Goeie dag Thomas,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering ons waardeer dit baie, ons is baie gelukkig dat U en U se gesin ons verblyf geniet.
Ons sien baie graag daarna uit vir julle volgende besoek
Dj B - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Pinnacle Point Lodge 113 se terugvoer
Goeiedag Daryl, baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Ons is bly om te hoor jy het 'n rustige tyd by ons gehad in die mooi omgewing, ons hoop ons sien jou vinnig weer.
Vriendelike groete, die Pinnacle Point span
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 113, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom