Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Heritage Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 336 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pinnacle Point Heritage Villa is 'n pragtige villa met 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is op die gewilde Pinnacle Point-landgoed in die hartjie van Mosselbaai en is die ideale opsie vir 'n seevakansie saam met familie en vriende vir gaste wat graag die prentjiemooi Tuinroete wil verken.

Die dubbelverdieping-dakwoonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste twee slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Elke slaapkamer het sy eie balkon met 'n onbelemmerde see-uitsig. Daar is ook 'n vyfde badkamer met 'n stort.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ysmasjien toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n oopplan-sitarea met 'n etenstafel en platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Stapeldeure lei na 'n toegeboude stoep met gemaklike meubels, 'n ekstra etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plek om lekker saam te kuier en die pragtige uitsig te waardeer. Die braaikamer lei na 'n groot balkon met 'n privaat plonspoel. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien tesame met 'n komplimentêre pendeldiens in 'n gholfkarretjie wat gaste tussen die villa en parkeerplek sal vervoer.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Heritage Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 336
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 336
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c231e7093eefb85dba15039250ae998345b6935260afb14928612bf7184ef3842832ff893bc8a409a45f212ae3e2e169573?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 336 per nag (plek vir 8) 1 Pinnacle Point Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.206983 22.088886
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem