Robertson Akkommodasie by PJ's and Popcorn | LekkeSlaap
+27

PJ's and Popcorn

29 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 18, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

PJs & Popcorn is in Robertson geleë, bekend as die vallei van wyn en rose, en bied verblyf in 3 kamers met lugversorging en 1 tuinkothuis.

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed en een van die kamers het 'n stapelbed vir 2 kinders. Elke kamer het sy eie badkamer met handdoeke, toiletware en 'n haardroër. 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die sitkamer ontspan en in die winter by die kaggel sit. 'n Klein kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en gereedskap is beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe aan die agterkant van die huis. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n veiligheidshek.

Die ruim tuinkothuis het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank in die leefarea, 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n groot stort, wasbak en 'n kommode. Daar is 'n voorstoep en buitebraaigeriewe.

Robertson is bekend vir sy wynplase en bied verskeie doendinge bestemmings soos voetslaanpaaie, die Affie Plaas padstal, verskeie restaurante, galerye, wynkelders en -landgoed, Klipdrift Distilleerdery, 'n olyfolie-proe en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir PJ's and Popcorn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Van Reenenstraat 18, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink PJ's and Popcorn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 18, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXehkMKmj0cN0nORcmI8mnRVsk36mIheXv6m1b8iwL6kZdyL5ql?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 18 Van Reenen Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.805352049432 19.885317982803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za