LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plane Tree Cottage | LekkeSlaap
+30

Plane Tree Cottage

  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-straat 12a, Lemoenkloof, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Plane Tree Cottage is in die prentjiemooi Paarl in Lemoenkloof geleë. Dié enkeleenheid is in die eienaars se privaat huis en daar is net slaapplek vir 1 gas. 'n Trap lei direk vanuit die ingangsportaal na die privaat en-suite solderkamer op die boonste vloer. Die gas se privaatheid word gerespekteer. Vanweë die sentrale ligging is hierdie kamer ideaal vir 'n ouer wat skoolgeleenthede bywoon, sake-reisigers, hospitaalbesoekers en 'n gas wat wil oorslaap na 'n troue.

Die gerieflike en ruim solderkamer het enkelbeddens met elektriese komberse. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n hoekie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, toegerus is. Vars melk en beskuit word met aankoms voorsien. Let asb. dat dit nie 'n volledige selfsorg-eenheid met kosmaak-geriewe is nie. Gratis WiFi en 'n lessenaar is beskikbaar. Daar is nie 'n TV of haardroër in die kamer nie. Parkeerplek is in straat voor die huis beskikbaar. Kuiergaste word onder geen omstandighede toegelaat nie. Sleg die betalende gas mag in die kamer wees.

Die huis is sentraal geleë naby skole, hospitale en die middedorp. Die eenheid is 1,1 km vanaf Mediclinic Paarl, 500 m vanaf Paarl Provinsiale Hospitaal, 200 m vanaf Sereno Clinic, 3 km vanaf Cure Daghospitaal en 3 km vanaf St Stephen Onkologie.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Plane Tree Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Du Plessis-straat 12a, Lemoenkloof, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plane Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-straat 12a, Lemoenkloof, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApLFLaA0Tv7zHNRsRvNijcLunzNarJVdUtE7JvbJMt8DqcAsaZm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 1) 13 5 1 5 12 A Du Plessis Street Lemoenkloof 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.72407 18.96728
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!