Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plattekloof Premium Lodge

Gastehuis
Enkel kamer 4
Vanaf
Vanaf R795
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die klein kamer vir 'n enkelpersoon wat slegs die basiese benodig vir 'n aand se verblyf. Enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat Plattekloof Premium Lodge die 25ste Desember en die 1ste Januarie gesluit sal wees. Geen dienste (ontbyt, ontvangs of skoonmaakdienste) sal beskikbaar wees op dié datums nie.

Geen skoonmaakdienste is op Sondae beskikbaar nie.

Inklok is tussen 14:00 en 19:00. Alle laat aankoms moet voor aankoms gereël word om 'n spoedige inklok ná kantoorure te verseker. Indien gaste laat inklok-tye nie vooraf reël nie, sal 'n boete per uur gehef word.

Indien die gas(te) voortydig vertrek, mag die volle gekwoteerde bedrag steeds gehef word. Laat vertrek sal nie toegelaat word nie en R90 sal elke halfuur gehef word. Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Alhoewel ons moeite doen om gaste die spesifieke kamer te bied wat hulle verlang toe te ken, kan ons dit nie waarborg nie.

Alle kamers is nie-rook; indien daar in die kamers gerook word, sal 'n spesiale skoonmaakfooi gehef word.

Oorweeg asb. ander gaste en hou geraas ná 20:00 tot 'n minimum.

Verlore of beskadigde sleutels sal 'n vervangingsfooi aangaan aangesien dit 'n sekuriteitsrisiko inhou.

Ontbyt word Maandae tot Vrydae tussen 07:00 en 08:30 en Saterdae en Sondae tusen 08:00 en 10:00 bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die boonste verdieping geleë met 'n dubbelbed en 'n uitsig oor die Tygerberg Natuurreservaat. Dié ruim kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat Plattekloof Premium Lodge die 25ste Desember en die 1ste Januarie gesluit sal wees. Geen dienste (ontbyt, ontvangs of skoonmaakdienste) sal beskikbaar wees op dié datums nie.

Geen skoonmaakdienste is op Sondae beskikbaar nie.

Inklok is tussen 14:00 en 19:00. Alle laat aankoms moet voor aankoms gereël word om 'n spoedige inklok ná kantoorure te verseker. Indien gaste laat inklok-tye nie vooraf reël nie, sal 'n boete per uur gehef word.

Indien die gas(te) voortydig vertrek, mag die volle gekwoteerde bedrag steeds gehef word. Laat vertrek sal nie toegelaat word nie en R90 sal elke halfuur gehef word. Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Alhoewel ons moeite doen om gaste die spesifieke kamer te bied wat hulle verlang toe te ken, kan ons dit nie waarborg nie.

Alle kamers is nie-rook; indien daar in die kamers gerook word, sal 'n spesiale skoonmaakfooi gehef word.

Oorweeg asb. ander gaste en hou geraas ná 20:00 tot 'n minimum.

Verlore of beskadigde sleutels sal 'n vervangingsfooi aangaan aangesien dit 'n sekuriteitsrisiko inhou.

Ontbyt word Maandae tot Vrydae tussen 07:00 en 08:30 en Saterdae en Sondae tusen 08:00 en 10:00 bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer 5
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dubbel- of enkelkamer met 'n dubbelbed en 'n uitsig oor die Tygerberg Natuurreservaat. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat Plattekloof Premium Lodge die 25ste Desember en die 1ste Januarie gesluit sal wees. Geen dienste (ontbyt, ontvangs of skoonmaakdienste) sal beskikbaar wees op dié datums nie.

Geen skoonmaakdienste is op Sondae beskikbaar nie.

Inklok is tussen 14:00 en 19:00. Alle laat aankoms moet voor aankoms gereël word om 'n spoedige inklok ná kantoorure te verseker. Indien gaste laat inklok-tye nie vooraf reël nie, sal 'n boete per uur gehef word.

Indien die gas(te) voortydig vertrek, mag die volle gekwoteerde bedrag steeds gehef word. Laat vertrek sal nie toegelaat word nie en R90 sal elke halfuur gehef word. Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Alhoewel ons moeite doen om gaste die spesifieke kamer te bied wat hulle verlang toe te ken, kan ons dit nie waarborg nie.

Alle kamers is nie-rook; indien daar in die kamers gerook word, sal 'n spesiale skoonmaakfooi gehef word.

Oorweeg asb. ander gaste en hou geraas ná 20:00 tot 'n minimum.

Verlore of beskadigde sleutels sal 'n vervangingsfooi aangaan aangesien dit 'n sekuriteitsrisiko inhou.

Ontbyt word Maandae tot Vrydae tussen 07:00 en 08:30 en Saterdae en Sondae tusen 08:00 en 10:00 bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard-selfsorgkamer 6 met kombuisie
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, sowel as 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, kooktoebehore, breekware, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat Plattekloof Premium Lodge die 25ste Desember en die 1ste Januarie gesluit sal wees. Geen dienste (ontbyt, ontvangs of skoonmaakdienste) sal beskikbaar wees op dié datums nie.

Geen skoonmaakdienste is op Sondae beskikbaar nie.

Inklok is tussen 14:00 en 19:00. Alle laat aankoms moet voor aankoms gereël word om 'n spoedige inklok ná kantoorure te verseker. Indien gaste laat inklok-tye nie vooraf reël nie, sal 'n boete per uur gehef word.

Indien die gas(te) voortydig vertrek, mag die volle gekwoteerde bedrag steeds gehef word. Laat vertrek sal nie toegelaat word nie en R90 sal elke halfuur gehef word. Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Alhoewel ons moeite doen om gaste die spesifieke kamer te bied wat hulle verlang toe te ken, kan ons dit nie waarborg nie.

Alle kamers is nie-rook; indien daar in die kamers gerook word, sal 'n spesiale skoonmaakfooi gehef word.

Oorweeg asb. ander gaste en hou geraas ná 20:00 tot 'n minimum.

Verlore of beskadigde sleutels sal 'n vervangingsfooi aangaan aangesien dit 'n sekuriteitsrisiko inhou.

Ontbyt word Maandae tot Vrydae tussen 07:00 en 08:30 en Saterdae en Sondae tusen 08:00 en 10:00 bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard-selfsorgkamer 7 met kombuisie
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed, 'n uitsig op Tafelberg, 'n kombuisie 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, kooktoebehore, breekware, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat Plattekloof Premium Lodge die 25ste Desember en die 1ste Januarie gesluit sal wees. Geen dienste (ontbyt, ontvangs of skoonmaakdienste) sal beskikbaar wees op dié datums nie.

Geen skoonmaakdienste is op Sondae beskikbaar nie.

Inklok is tussen 14:00 en 19:00. Alle laat aankoms moet voor aankoms gereël word om 'n spoedige inklok ná kantoorure te verseker. Indien gaste laat inklok-tye nie vooraf reël nie, sal 'n boete per uur gehef word.

Indien die gas(te) voortydig vertrek, mag die volle gekwoteerde bedrag steeds gehef word. Laat vertrek sal nie toegelaat word nie en R90 sal elke halfuur gehef word. Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Alhoewel ons moeite doen om gaste die spesifieke kamer te bied wat hulle verlang toe te ken, kan ons dit nie waarborg nie.

Alle kamers is nie-rook; indien daar in die kamers gerook word, sal 'n spesiale skoonmaakfooi gehef word.

Oorweeg asb. ander gaste en hou geraas ná 20:00 tot 'n minimum.

Verlore of beskadigde sleutels sal 'n vervangingsfooi aangaan aangesien dit 'n sekuriteitsrisiko inhou.

Ontbyt word Maandae tot Vrydae tussen 07:00 en 08:30 en Saterdae en Sondae tusen 08:00 en 10:00 bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer is op die boonste verdieping met asemrowende uitsigte op Tafelberg. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n hoekbad. Daar is ook 'n yskassie, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat Plattekloof Premium Lodge die 25ste Desember en die 1ste Januarie gesluit sal wees. Geen dienste (ontbyt, ontvangs of skoonmaakdienste) sal beskikbaar wees op dié datums nie.

Geen skoonmaakdienste is op Sondae beskikbaar nie.

Inklok is tussen 14:00 en 19:00. Alle laat aankoms moet voor aankoms gereël word om 'n spoedige inklok ná kantoorure te verseker. Indien gaste laat inklok-tye nie vooraf reël nie, sal 'n boete per uur gehef word.

Indien die gas(te) voortydig vertrek, mag die volle gekwoteerde bedrag steeds gehef word. Laat vertrek sal nie toegelaat word nie en R90 sal elke halfuur gehef word. Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Alhoewel ons moeite doen om gaste die spesifieke kamer te bied wat hulle verlang toe te ken, kan ons dit nie waarborg nie.

Alle kamers is nie-rook; indien daar in die kamers gerook word, sal 'n spesiale skoonmaakfooi gehef word.

Oorweeg asb. ander gaste en hou geraas ná 20:00 tot 'n minimum.

Verlore of beskadigde sleutels sal 'n vervangingsfooi aangaan aangesien dit 'n sekuriteitsrisiko inhou.

Ontbyt word Maandae tot Vrydae tussen 07:00 en 08:30 en Saterdae en Sondae tusen 08:00 en 10:00 bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dubbelkamer of wittebrood-suite is op die boonste verdieping met 'n dubbelbed, instapkas en 'n balkon. Dié ruim kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n Victoriaanse bad. Daar is ook 'n yskassie, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat Plattekloof Premium Lodge die 25ste Desember en die 1ste Januarie gesluit sal wees. Geen dienste (ontbyt, ontvangs of skoonmaakdienste) sal beskikbaar wees op dié datums nie.

Geen skoonmaakdienste is op Sondae beskikbaar nie.

Inklok is tussen 14:00 en 19:00. Alle laat aankoms moet voor aankoms gereël word om 'n spoedige inklok ná kantoorure te verseker. Indien gaste laat inklok-tye nie vooraf reël nie, sal 'n boete per uur gehef word.

Indien die gas(te) voortydig vertrek, mag die volle gekwoteerde bedrag steeds gehef word. Laat vertrek sal nie toegelaat word nie en R90 sal elke halfuur gehef word. Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Alhoewel ons moeite doen om gaste die spesifieke kamer te bied wat hulle verlang toe te ken, kan ons dit nie waarborg nie.

Alle kamers is nie-rook; indien daar in die kamers gerook word, sal 'n spesiale skoonmaakfooi gehef word.

Oorweeg asb. ander gaste en hou geraas ná 20:00 tot 'n minimum.

Verlore of beskadigde sleutels sal 'n vervangingsfooi aangaan aangesien dit 'n sekuriteitsrisiko inhou.

Ontbyt word Maandae tot Vrydae tussen 07:00 en 08:30 en Saterdae en Sondae tusen 08:00 en 10:00 bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buchu-keeromstraat 5, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA810647b85e700a51d7e492fec0580e1f9999294c9acb2a1c990b3334dbdd94ed8eda8c5e3c3c7d1aac87b13f70af7872ba18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 5 Buchu Close Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8727421 18.5811241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem