Pondokkie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen kaartfasiliteit is beskikbaar nie.
Bring asb. jou eie braairooster en skoonmaakmiddels saam.
'n Ekstra koste per persoon per nag is betaalbaar indien die aantal persone die aanvanklike getal oorskry.
Skottelgoed moet skoon, afgedroog en weggepak word met vertrek, of 'n ekstra fooi sal van jou sleuteldeposito afgetrek word.
Verblyf word op eie risiko gehuur.
Geen terugbetaling sal gegee word indien jy besluit om vroeër as die vertrekdatum te vertrek nie.
Die sleutels sal nie gegee word voordat die volle huurbedrag vereffen is nie.
Reg van toelating word voorbehou.
Bankfooie vir kontantdeposito is deur die huurder betaalbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pondokkiestraat 66, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom