Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poolestreet 18

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 66

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Poolestreet 18
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Jan Hendrik F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik F
Saam met vriende

Uitsig, seelug en binnebraai.

Ek sal Poolestreet 18 nie sommer vir mense aanbeveel nie, bloot omdat ek dit self weer wil gebruik! Hierdie bestemming was ongelooflik lekker en baie goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n vakansie (insluitend skottelgoedwasser). Ons het selgs gesukkel om die wasgoedlyn te vind, maar vir 'n vakansieganger is dit darem nou nie die einde van die wêreld nie. Beslis een van die lekkerste huise waar ek nog gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charlotte P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could not use the braai area as rain water was coming in and running down.

Maybe for winter time and rainy season make sure fire place work. It was freezing and could not even use the braai/fire place due to rain coming in, floors were wet due to rain running in from fire place. A good clean up outside would be nice as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poole-straat 18, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd82d87ecfecbded089fbb3aeb3a91c262f3acecb3968ce90cc9ae77e079aa094bd71033e2046d000ab55343e87ade9aa7e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 720 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 18 Poole Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825081 20.009829
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem