Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Owen Marina

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 830

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Port Owen Marina
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre V
Gesin met tieners

Ons sal graag weer wil gaan maar vir langer.

Fantastiese ligging en geriewe. Alles het net saam gewerk.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Housekeeping and reception staff friendly and helpful. Looking forward to the renovation planned for 2024! I would recommend that with the renovation the owner(s) should also install backup power as it gets very hot during load shedding if the fans don't work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties mooi.

Het dit baie geniet - die pragtige waters om jou. Goeie verblyf netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doris G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Doris G
Saam met vriende

Best location possible.

Lovely appointed unit. Parking place and restaurants close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility.

Enjoyed the peace and quiet. Friendly service. Absolutely a great getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berdine B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitmuntend vir my en my man. Volgende keer bring ons, ons boot saam.

Ons het daardie plek gekies vir 'n wegbreek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit is baie rustig daar. Hemel op aarde. Rus vir ons siel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer F
Enkelreisiger

I will be back.

I wished that I could stay longer. Just a rude male that came into our unit looking for brandy glasses that he left there. He was bullish and just came in that was really uncalled for. I don't drink and my son had beers only that we put into recycling bins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Christelle F
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Glad nie soos die foto's op die webblad nie en kamers lyk ook nie so nie, alles is oud. Die aktiwiteite wat adverteer word is 'n grap vs wat hul regtig aanbied. Ek weet nie hoe klassifiseer dat hul 'n kids club het. Grootmens-aktiwiteite ook nie beskikbaar. Asb, moet nie jou tyd of geld mors nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Port Owen Marina se terugvoer

Good morning, Christelle

Thank you for the feedback, we do apologise for the bad experience that you had on the Resort. Please feel free to contact us and give us ideas of which activities we can look at to bring on to the Resort together with our current activities which consist of paddle boats, stand up paddles, canoes, putt-putt as well as pool table, table tennis table, Foosball, as well as a kiddies corner with colouring books, puzzles, lego blocks, and play pin with balls. We also have game boards available. About the units, we're happy to inform you that we're starting with refurbishment middle February 2022.

Kind regards.

Port Owen Marina
Chante F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chante F
Gesin met klein kinders

Amazing and very relaxing.

More activities please.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J
Gesin met klein kinders

Atmosfeer was rustig en skoon, die uitsig en weer was goed. Die gasvryheid van personeel en mede-vakansiegangers en die eetplek Charlie's Brewhouse was baie goed.

Die chalet waar ons in was, was baie skoon en groter as wat ons verwag het, die kamers en beddens was netjies skoon, die kombuis geriewe en uitsig naby die lagoon en pools was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marquin C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marquin C
Gesin met klein kinders

Ideaal vir ’n lekker wegbreek van die gewoel.

Baie lekker gebly. Alles was gerieflik en naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Port Owen Marina se terugvoer

Good morning, Marquin

Thank you for the feedback, we appreciate and look forward to welcome you back onto the Resort again in the near future.

Kind Regards.

Port Owen Marina
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf geniet. Veldrift is sentraal en kon verskeie Weskusdorpies besoek.

WiFi-ontvangs is power, sal moet repeater installeer om stabiele internetverbinding te kan handhaaf. Kamer is nie gediens nie, het die spaarsleutel verlê vir die persoon wat die kamer moet skoonmaak. Geriewe in kamer is goed, behalwe dat die netheid baie kan verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Port Owen Marina se terugvoer

Good morning, Hendrik

Thank you for the feedback, we appreciate it and look forward to welcome you back onto the Resort in the near future.

Kind Regards.

Port Owen Marina
Rene L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L
Saam met vriende

Nice.

Goeie ligging, al die nodige geriewe, vriendelike ontvangs span, gemaklike beddens, ruim akkommodasie, alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi T
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf!

Hierdie was 'n bederfnaweek! Die personeel is besonders vriendelik en behulpsaam, ons eenheid was skoon en netjies met moderne geriewe en gemaklike beddens. My kinders kon na hartelus speel terwyl ons hulle van die stoepie af dophou en ons het 'n jetty reg voor ons huisie gehad waar ons boot geanker was, wat baie gerieflik was. Hierdie gaan beslis nie ons laaste besoek wees nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colmar S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colmar S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dis goedkoop, netjies, rustig en baie goed toegerus. Ek sal enige tyd weer kom en mense aanbeveel. Julle kan gerus net paar geestelike kanale op DStv byvoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurina V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was regtig 'n wonderlike wegbreek. Die location was asemrowend. En die diens was puik! Kamers was voledig toegerus en netjies. Ek sal die spa ook aanbeveel vir daai ekstra pampering. Ons sal vir seker weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness!

Heerlike wegbreek en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rudi B
Gesin met tieners

Nie meer op standaard nie.

Nuwe ontvangsarea, baie mooi gedoen. Woonstel waarin ons gebly het kort ernstige onderhoud. Mure, gordyne, matte, stoep vuil. Gasbottel by braai was leeg. Een handdoek in eenheid toe ons arriveer. Kry die indruk dat bestuur nie vinger op die pols het nie. Parkeerarea, balkonne word as stoor areas gebruik. Na ons vyfde besoek is die algemene indruk dat dinge vinnig agteruit gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky I - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky I
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam.

Ons verblyf was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynene B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier en gebly.

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Huisies baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies toegerus!

Geen verdere kommentaar. Ons het net een nag daar geslaap en dit was rustig en ons het lekker uitgerus vir die volgende dag se reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik en daar was alles wat ons nodig gehad het. Personeel uitstekend.

Alhoewel ons gevra het om in 'n woonstel te bly met geen trappe te klim nie, moes ons tog 'n stel trappe klim. Ons was in no 25 en moes vanuit die parkeerarea opklim na 25. Gelukkig wqs die personeel so vriendelik en het gereël dat 'n vriendelike kruier ons bagasie op 'n waentjie laai en aflewer by ons woonstel. Baie dankie, dit word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Evert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nat, koud en baie wind in gebou. Swak beplan.

Die beskrywing van die kompleks en die foto's gee nie die werklike prentjie nie. Die kompleks is uiters swak beplan, veral as die klimaat in ag geneem word. Jy moet uit die ontvangsarea wind en reën trotseer teen 'n helling op om die laer vlak te bereik en dan teen 'n oop dubbel stel trappe op om die tweede vlak te bereik na 'n oop gang voor die wooneenhede. As jy van watersport hou is dit baie gemiddelde verblyf. Indien nie, is dit glad nie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig plek met goed toegerusde woonstel.

Braai was nie skoongemaak nie en geen gas nie. Bestuurder kon ons nie help nie en moes 'n braai gaan koop. Dit was teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joline L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning view.

Alles was perfek vir my ouers se 40th Wedding Anniversary en die kamer was special gedoen met bederf van Kashifa. Baie dankie vir jou moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn V

Gerieflik naby aan die water.

Die blyplek is groter as wat ons verwag het en daar is alles waaraan jy kan dink, self 'n wasmasjien en tuimeldroër.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek.

Alhoewel ek vir eenheid op grondvloer gevra het, het ek eenheid op die 2de vloer gekry, en dit kon nie verander word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christylene V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christylene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir jou geld binne en buite, die personeel was fantasties, baie baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het die perfekte uitsig oor die rivier gehad wat 'n bonus was, als was netjies en skoon. Sal beslis hier weer kom kuier al is dit in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B
Gesin met tieners

Heel ontspannend.

Ons het vier dae gebly en het die tydjie eintlik geniet. Enigste probleem was toe 'n klompie plaaslike mense op die Saterdagaand hulle boot in die rivier kom sit het. Dit het so 11 uur die nag gebeur en het maar 'n redelike geraas en 'n gevloek gepaard gegaan. DIe "game room" vir die kinders is 'n bietjie beknop, maar verder het ons regtig die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Gesin met klein kinders

Dit was rustig en ontspannend.

Woonstelle is skoon en ruim. Stilte en rustigheid laat mens lekker ontspan. Baie lekker aktiwiteite vir kinders. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Gesin met klein kinders

Lieflik, sou graag wou langer bly.

Die woonstel was pragtig en skoon en het alles gehad wat ons moontlik sou nodig kry. 'n Lieflike plek wat my definitief weer sal sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamsyn V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en diens was fantasties.

Ons was baie beïndruk met Port Owen Marina se verblyf en diens, vir seker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker by Port Owen, vriendelike ontvangs en uitstekende diens.

Sal ter eniger tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oase in die weskus!

Ek kan Port Owen aanbeveel vir enige iemand wat lief is vir die natuur. Mens word vriendelik verwelkom en die geriewe is puik. Daar is soveel om te doen: van fietsry, roei en stap tot voëlkyk. Ons sal weer en weer terugkeer. Dankie aan Port Owen se personeel vir hulle wonderlike gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89c502729e204f55a98d1be0574073e8c3fc1e649adb92d676989432e3b4d02fb6179152c26a4e2a98c0a06ae59c979771b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Port Owen Marina Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.787608137121 18.148687309519
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem