Portobelo 54
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Boulevard Wes, Portobelo 54, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Portobelo 54 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in ‘n veilige kompleks in Diazstrand, Mosselbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby besienswaardighede in die Tuinroete-area.
Dié woonstel op die derde verdieping beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens wat slaapplek bied aan 4 kinders en gaste gebruik die aparte badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5, gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV met Netflix. Dit lei na 'n ruim balkon met gasbraaigeriewe.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad sowel as braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Bykomend het gaste ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Portobelo 54 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bronwen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Ligging
- Strand Boulevard Wes, Portobelo 54, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Portobelo 54 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Boulevard Wes, Portobelo 54, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom