5 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Boulevard West, Portobelo 54, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Portobelo 54 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Diaz-strand, Mosselbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf binne maklike bereik van besienswaardighede in die Tuinroete-area.
Dié woonstel op die derde verdieping bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 volwassenes. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n driebed met slaapplek vir 3 volwassenes. en gaste gebruik die aparte badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV met Netflix. Dit lei na 'n ruim balkon met gasbraaigeriewe.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad asook braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik. Boonop word gaste voorsien van toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach Boulevard West, Portobelo 54, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Portobelo 54 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Boulevard West, Portobelo 54, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang