Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pêrel van Perlemoenbaai

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Pêrel van Perlemoenbaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Debbie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Onvergeetlik.

Wat 'n wonderlike ervaring en uitstekende verblyf. Pragtige huis, baie ruim en smaakvol gemeubileer met 'n pragtige see-uitsig vanaf die dek. Goed toegeruste kombuis met alles wat jy nodig het en meer, ruim onthaalareas met 'n heerlike binne- en buitebraai-area, genoeg spasie vir ons almal, elke kamer het sy eie badkamer, skoon en netjies. Ons het lekker gebly en het veilig gevoel ten alle tye. Die omgewing is rustig en stil. Ons het die natuurskoon geniet en het die voetpaadjies deur die fynbos verken. Dis 'n klipgooi weg vanaf die see. Die details en ekstras wat voorsien is tydens ons verblyf was baie meer as wat verwag is. Elsa, die gasvrou, bied soveel meer as die gewone, en was die vriendelikste persoon wat ons kan ontmoet het (maklike en doeltreffende kommunikasie). Die uitsig vanaf die houtdek is baie terapeuties en die sonsondergange was ongelooflik. Dankie vir 'n heerlike geleentheid om saam met familie te ontspan. Hierdie is regtig "home away from home". Dankie Elsa, vir 'n baie aangename ontspanne verblyf. Ek sal Pêrel van Perlemoenbaai aanbeveel vir enige persoon wat verblyf soek in Gansbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanelle L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanelle L

Awesome chilled and relaxing stay.

A real home from home place. Awesome views. Amazing sunset and sunrise. Peaceful setting. Memorable walks. Would've stayed for longer if knew beforehand how amazing it would be. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pêrel van Perlemoenbaai se terugvoer

Thank you Jeanelle, so glad you enjoyed your time in my happy home!

Pêrel van Perlemoenbaai
Mike T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike T
Gesin met klein kinders

Awesome mansion, we were 3 couples with 2 kids and it was lovely.

Superb setting, just one road away from beach, next time I will catch a fish.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 77, De Kelder, Gansbaai, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4eadc52aea942d2c62b91c14092cc4649f10644a2f5bd757f20264af326ab085097b8882925d9d0f6531777a5f908093af28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 77 Park Street De Kelder 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.575339692316 19.347710881814
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem