Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vlught Plaas, Langs die R339, De Vlught, 6490, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis is 'n selfsorgplaashuis wat tussen die pragtige Langekloofberge in die voorheuwels van die asemrowende Prins Alfredpas skuil. Hierdie unieke en bekoorlike huisie is die ideale oorslaapplek vir gaste.
Die geskiedkundige plaashuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die voorste 3 kamers het geelhoutvloere wat uit 1862 dateer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 stapelbeddens.
Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad. Die sitarea het rusbanke en lei na 'n kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof en 'n yskas. Parkeerplek is beskikbaar voor die huis.
Slaapplek
’n Bespreking by Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 3
Ligging
- De Vlught Plaas, Langs die R339, De Vlught, 6490, Wes-Kaap
- Gaste dink Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vlught Plaas, Langs die R339, De Vlught, 6490, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom