Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Bay Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alheit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Pringle Bay Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rolf H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pringle Bay Home: A Pearl in the Overstrand Region.

My wife and I spent 3 months from early January to early April 2024 at Pringle Bay Home for the winter. It is an exceptional, amazing house and location. The house is clean, modern, fully equipped, and there is nothing we have missed during our 3-month stay. The view from the house is spectacular, overlooking False Bay and Table Mountain. The owner is extremely helpful, easy to reach, and always prompt in his response to any questions. We truly enjoyed our stay and have already booked again for approximately 3 months in 2025.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalme M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalme M

Dit was 'n heerlike wegbreeknaweek saam met ons studentekinders. Die huis is pragtig, baie netjies en skoon, en bied alles wat mens se verblyf gerieflik maak.

Ons het ure verwyl op die stoep met sy pragtige see- en berguitsig, en heerlik gebraai en gekuier. Ek sal hierdie rustige plekkie enige tyd aanbeveel vir 'n lekker recharge-naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Home se terugvoer

Dankie Dalme vir die mooi woorde en ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Groete Alheit

Pringle Bay Home
Elme R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elme R
Gesin met tieners

Pragtige plek waar jy rus vir jou siel kry.

Ons het 'n heerlike langnaweek gehad by die pragplek. Die binneversiering is besonders en daar is alles wat jy nodig het om weg te breek van jou roetine, en net te rus. Die see-uitsig is mooier as op die foto's en jy kan lekker privaat kuier op die stoep. Ons sal beslis weer en weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Home se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoering Elme. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Groete Alheit

Pringle Bay Home
Isabel H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde in die natuur.

Wat 'n ongelooflike verrassing toe ons by Pringle Bay Home aangekom het. Behalwe vir die asemrowende uitsig, wat 'n plesier dat die eienaars bereid is om so 'n mooi plek te deel met ander. Binnekant is die huis met soveel smaak versier en dit was net "awesome" om dit te beleef. Vir natuur liefhebbers 'n absolute moet om te besoek. Dis pragtig, luuks en stil sodat 'n mens restorasie vir gees, siel en liggaam kan kry. Net eenvoudig fantasties dat mense bereid is om so 'n paradys met gaste te deel. Dit was ons lekkerste en mooiste verblyf in die Overberg en ons besoek die area al vir meer as tien jaar. Ek sal die plek vir toekomstige gaste in elke opsig enige tyd kan aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Home se terugvoer

Thank you for the wonderful review and for looking after the house.
All the best and hope to see you soon.

Regards
Alheit

Pringle Bay Home
Maralene S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralene S

Pragtige huis en omgewing - lekker gechill.

Pragtige huis, volledig toegerus, mooiste muurbehangsels en daar is 'n kaggel (wat ongelukkig bietjie rook veroorsaak in die boonste kamer). Ek het die eienaar versoek om meer komberse uit te sit, boonste kamer baie koud gewees. Lieflike uitsig op en by die see. Lekker huis om net te gaan chill en rustig te wees. Eienaar/agent kan dalk net self plan maak om die vullis na die tyd te verwyder - ek dink nie dit moet van die persoon wat betaal om daar te bly, verwag word om dit na die vullishoop te ry nie. Verder het ek geen klagtes nie en sal definitief wil terugkeer na die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Home se terugvoer

Dankie vir julle positiewe terugvoer oor die Pringle Bay Home, ons het reeds julle voorstelle en veranderinge in plek gesit. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom!

Pringle Bay Home
Peter C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C
Enkelreisiger

'n Beeldskone plek wat ek altyd in my hart sal dra.

Fotos kan eintlik nie die volle prag en towerkrag van Pringle Bay Home oordra nie. Ek het wêreldwyd gereis en daar is net iets uiters besonders hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Home se terugvoer

Thank you Peter for staying with us and being such a wonderful guest.
I must say the house was left in a pristine condition.
Thank you very much! Enjoy the rest of your journey and hope to see you back soon!
Alheit

Pringle Bay Home
Vanaf
R6 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R6 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Gull-straat 1, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18557c3f3873cf2720550c8d32ec953925bcf90a42676630c8769091d8f8e895f314bf9356b47c067f4de1fe9d8946ce154c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Gull Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -34.348798419497 18.816885524606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem