LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Private Loft with a View | LekkeSlaap
+20

Private Loft with a View

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Private Loft with a View
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lizere K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizere K
Saam met vriende

Was heerlik!

Die akkommodasie was perfek en daar was genoeg spasie vir ons 4 vriendinne om saam te kuier.

Esta V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esta V
Gesin met tieners

Lieflike huisie by die see. Goed ingerig.

Ons het heerlik gekuier hier. Regte seehuisie gevoel met nodige geriewe. Hulle kan dit oorweeg om dalk 'n mikrogolf te kry, verder was alles perfek.

Rachmat W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachmat W
Saam met vriende

Het 'n baie heerlike tyd gehad, alles was netjies en skoon en gerieflik.

Baie dankie, Hermias. Hy was baie vriendelik en behulpsaam. Het die tydjie in die loft baie geniet, sal enige tyd terug gaan. Die plekkie kan miskien net voorsiening maak van 'n mikrogolfoond.

Yolanda K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die plek was skoon en netjies en n pragtige plekkie. Ons het baie lekker gebly. 'n Voorstel: dalk kan hulle 'n mikrogolf insit.

Brandon P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It's amazing, safe and very clean. We loved it and are definitely going back again.

Heidi J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi J
Gesin met tieners

Die verblyf was wonderlik. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis.

Ons is 'n familie van 4, met 'n 10- en 16-jarige. Die solder was perfek! Die gasheer is baie vriendelik en is altyd daar om te help. My kinders wou nie huis toe gaan nie. Ons sal definitief weer die solder bespreek, indien nodig. Dankie, Hermias.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a wonderful stay at a true home away from home.

We are a family of 4, with a 10 and 16 year old. The loft was perfect! The host is very friendly and always available to assist. My kids did not want to leave. We will definitely book the loft again, if needed. Thank you, Hermias.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carina S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Gesin met tieners

Baie netjiese en oulike blyplek, sal beslis weer hier bly.

Baie netjies en goed ingerig met 'n pragtige uitsig. Baie veilig en gawe mense, sal beslis weer daar oorbly.

was R600
Vanaf R480
per nag (plek vir 4)
was R600
Vanaf R480
per nag (plek vir 4)
was R600
Vanaf R480
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Goussard-straat 21, Onrustrivier, Hermanus, 07200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwF1lQxZdnwU3f0XAj3NafZLIszwOQSQfzNVtgR4lrWzEVq2wvp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R480  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 21 John Goussard Onrust River 07200 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.40973 19.17695
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!