Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 545 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Protea 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike, sakpasopsie vir 'n kusvakansie aan die Overberg. Hierdie verblyf is ook stapafstand vanaf die strand.

Dié verblyf bied slaaplek aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is op die solder en het 3 enkelbeddens. Die die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n etenstafel.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Protea 5 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 66

Jaar gelys 8

Ligging

  • Protea-weg 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 545
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R1 545
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA305568f32d3cecdd30a388cb1079db2d251d403e698592e76763c13c049639b465e199096dbc4a7ab9b7e22ef4f8ea6b4fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 545 per nag (plek vir 11) 5 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8012439 20.0469087
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem