LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pudumo 102 | LekkeSlaap
+14

Pudumo 102

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Pudumo 102 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos wat naby die strand en net sowat 650 m vanaf die winkelsentrum op Hartenbos se strandfront geleë is.

Hierdie grondverdieping-woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders onder 14 jaar. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie slimkaart en DStv-dekodeerder saambring.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en daar is parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pudumo 102 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Pudumo 102
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pudumo 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a66d8e1db2d40fc484725c742de291549bdf0c43a23e371c740119ef18b7ee8c14f3747292dbcf276fe703a75c853ac573f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 5 Oranje Avenue Unit 102, Pudumo 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -34.128503 22.111897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!