LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pudumo 102 | LekkeSlaap
+14

Pudumo 102

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Pudumo 102
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zaid S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zaid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en veilig.

Ons het 'n baie lekker woonstel gehad met alles in. Fantastiese atmosfeer en stapafstand van see. Baie lekker gerus en vriendelike mense.

Shareen T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen T
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Die woonstel self was netjies. Dit was ’n wonderlike ervaring. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel om daar te gaan kuier.

Ray-nicole A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray-nicole A
Saam met vriende

Baie lekker

Gebraai, winkels besoek.

Melanie C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Gesin met klein kinders

Alles wat nodig is onder een dak. Sal weer hier bespreek.

Geen wasmasjien soos op foto's. Dit mag dalk belangrik wees vir 'n toekomstige gas.

Laetitia W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Gesin met klein kinders

Uitmuntend!

Woonstel is uiters gerieflik met binnebraai, veral in die winter. Die grondvloer-eenheid is ook geskik vir klein kindertjies om lekker op die gras te speel onder ouer toesig. Eienaar se gasvryheid was ook waardeer. Ons sal beslis weer in die toekoms hier tuisgaan.

Riaan S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim, skoon woonstel in 'n stiller area in Hartenbos.

Ons het veral die braaistoep geniet op die koue aande.

Maria C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Gesin met tieners

Lekker.

Lekker ruim. Baie skoon en netjies. Kon seefront toe stap so 600 meter.

Lizelle C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike en netjiese plek.

Ons het ons kuiertjie baie geniet. Sal beslis weer van hierdie verblyf in die toekoms gebruik maak. Dankie vir uitmuntende diens.

Hennie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel.

Gerieflike, netjiese woonstel. Binne gemaklike stapafstand na die Waterfront . Die eienaar was gasvry en het belang gestel om te hoor of alles in orde is. Ons het lekker gekuier.

Curtley J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curtley J
Saam met vriende

Aangename kuier.

Lekker rustige omgewing in Hartenbos, sal dit beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Dietrich S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietrich S
Gesin met klein kinders

Ruim en rustig.

Pudomo 102 as woonstel is ruim, goed toegerus en 'n goeie plek vir tuisgaan. 'n Goed versorgte grasperk bied hardloopruimte vir die kleinspan. Dit is net te ver vir die kinders om te stap na Hartenbos se strandfront. Ook geen handoeke of haardroër.

Magda B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Heeltemal te kort, maar sal vir seker Pudumo 102 vir enigiemand voorstel. Netjies en alles wat jy nodig het.

Lieflike, rustige spasie en baie skoon! Geen handdoeke nie - bring saam!

William P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William P
Saam met vriende

Baie rusting en sentraal geleë.

Baie vreedsaam. Op uitklok was ek net ’n bietjie te vroeg geskakel aangaande my tyd.

Lehanie S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehanie S
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker.

Baie netjiese woonstel, nuut oorgedoen. Alles in wat mens nodig het, lekker binnebraai, sentraal en naby alles in Hartenbos. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Pudumo 102's terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer

Pudumo 102
Vanaf
R750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a66d8e1db2d40fc484725c742de291549bdf0c43a23e371c740119ef18b7ee8c14f3747292dbcf276fe703a75c853ac573f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 5 Oranje Avenue Unit 102, Pudumo 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -34.128503 22.111897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!