Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pula's Nest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Pula's Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Frans S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie netjies met alle toebehore. Baie veilig.

Die verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pula's Nest se terugvoer

Dankie, Frans, dit was lekker om jou as 'n gas in Pula's Nest te verwelkom.

Elna

Pula's Nest
Leonie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A positive experience!

Ons verblyf in Pula's Nest was heerlik. Elna en Marius was so vriendelik en gasvry, die hele eenheid was silwerskoon, die toerusting was van die beste en ons het heerlik gebraai en geswem. Ons kan Pula's Nest enige tyd aanbeveel vir 'n heerlike, rustige en veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pula's Nest se terugvoer

Dankie, Leonie. Julle was aangename gaste. Ons hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.

Pula's Nest
Harm K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek netjies en baie volledig toegerus.

Ons was basies net daar om te oornag. Laat daar aangekom en vroeg volgende dag weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pula's Nest se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie, Harm. Pula's Nest sal julle graag weer as gaste wil verwelkom.

Pula's Nest
Erika J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon met alles wat 'n mens nodig het!

Ons het lekker gebly by Elna se pragtige plek. Alles was silwerskoon, die eenheid is baie goed toegerus. Kom en gaan is maklik en ons het niks kortgekom nie. Daar is ook baie ekstras wat getuig van 'n omgee gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pula's Nest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, Erika. Ek sien uit daarna om julle weer as gaste by Pula's Nest te verwelkom.

Pula's Nest
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William-straat 14, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA923285aba8955b83619564708adcd6cc5b5d72f62d35701875acfde760f47808d604963735cdfa61fa052e8f73ba67a2479e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 14 William Street The Reeds 0154 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.902714088382 28.132001039252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem