Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumphouse Honeymoon Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Valley-weg 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pumphouse Honeymoon Cottage is 'n bekoorlike eenheid in Elgin. Dit is 'n entjie van die hoofhuis af en bied afgesonderde en intieme verblyf met 'n pragtige uitsig oor die plaasdam, berge en die Pivot-wingerde.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 smaakvolle slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Kraakvars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kompakte sitarea het gemaklike rusbanke en 'n boeppenskaggel vir koue aande. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.

Die kothuis lei na 'n privaat binnehof met braaigeriewe, 'n hangmat en houtvuurwarmbad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Pumphouse Honeymoon Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pumphouse Honeymoon Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 6

Ligging

  • The Valley-weg 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pumphouse Honeymoon Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Valley-weg 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ceab1f512beb5701528c629e32fc998074b0c6b5ae173ad0e62d3351d3c37d6560ecc31cb0df0f835f1fdefb7a7852c8607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 113 The Valley Road Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.235097777229 19.109085763359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem