LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pyrgos HL173 | LekkeSlaap
+10

Pyrgos HL173

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Pyrgos HL173
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nomazwi D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomazwi D
Saam met vriende

I enjoyed my stay.

Great place, safe and convenient.

Laurika B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurika B

Baie lekker.

Baie lekke gebly, baie dankie julle.

Kim K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim K
Gesin met tieners

Lovely renovated unit with beautiful views!

The unit is fully renovated and so spacious, and has been beautifully decorated. We loved the pop of yellow and the beautiful art. The kitchen is well equipped. The only thing lacking is a tumble dryer, which would be appreciated given the humidity and difficulty getting towels to dry.

Carel M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M
Gesin met klein kinders

Baie mooi moderne eenheid.

Baie mooi moderne eenheid toegerus met alles wat mens nodig het en meer!

Karen J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Gesin met klein kinders

Salig.

Was mal oor die plek, daar is net nie 'n afdroograk vir handdoeke of tumble dryer nie en mag nie handdoeke oor relings hang nie, so maak dit bietjie moeilik as die handdoeke nat is na stand uitstap.

Annake M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annake M
Gesin met klein kinders

Heerlike ruim, skoon eenheid wat met smaak gemeubileer is.

Ons gesig het ons verblyf baie geniet. Die kompleks se swembad is sentraal geleë en ons kon kinders dophou. Die uitsig oor die oseaan is ongelooflik en ons is elke oggend met dolfyne wat swem begroet. Definitief 'n eenheid om weer te besoek.

Theomien V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theomien V
Gesin met klein kinders

Manjifieke uitsig. Voel asof mens in Santorini is!

Pragtige see-uitsig vanaf balkon en kamers. Luukse woonstel met alles wat benodig is en nog meer. Lieflike tuine met lekker staproetes. Die veiligheidswagte is so vriendelik en bekwaam. Daar is 'n privaat strand ook. Ons sal beslis weer die woonstel besoek.

Vanaf R1 713
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 713
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 713
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Santorini-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWNU6vrVQUW5BSPpsfwKJ4nTYuhTMCmhQChmCsJNMiPRdaNF8aT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 713  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 101 Ocean Drive Santorini complex 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.524817341273 31.225914094942
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!