R13 Thesen Island

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

R13 Thesen Island is 'n pragtige huis wat smaakvol versier is op ’n hoekerf op Thesen Island en bied 'n lieflike uitsig. Die dek front suid en is ideaal vir ure se visvang en sonbaai, en die atmosfeer is ideaal om skemerkelkies te geniet.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met matte op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die onderste area het ondervloerse verhitting en plafonwaaiers, en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. WiFi is ook op versoek beskikbaar.

Gaste kan van die komplimentêre kano's op die kanale gebruik maak. Thesen Island is die ideale bestemming vir gaste wat wil ontspan of die Tuinroete wil verken.

Slaapplek

'n Bespreking by R13 Thesen Island sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na R13 Thesen Island gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]