Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raapfontein Self-catering and Camp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Raapfontein Self-catering and Camp
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kobus K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, rustig, lekker.

Baie lekker. Beter as op die fotos. Die kos is amazing en die mense baie vriendelik. Ons het die lekkerste speletjies daar gekry en gespeel. Tyd het gevlieg. Vat kaas en koop die plaasbrood .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendry V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry V
Gesin met klein kinders

Vriendelik en so skoon en rustig.

Baie skoon en netjies. Die gasvryheid was uitstekend. Die brood, garlic broodjies en beet slaai was van die boonste gehalte. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E
Gesin met klein kinders

Ons het 'n lekke tyd gehad in die gehuurde karavaan.

Ons het een van die karavane gehuur om bietjie 'n ruskans te vat op die pad tussen die Kaap en Gauteng. Ons het 'n ware kampervaring gehad met reënige, koue weer, maar daar was darem genoeg warm komberse en ons het warm en droog geslaap. Die karavaan en badkamers is netjies en stylvol ingerig. Linmarie het haar bes gedoen om ons te akkommodeer en het selfs 'n kamp kot vir ons baba opgeslaan. Ons het voor die reën een van staproetes op die plaas gedoen en ons dogtertjie het die swaai vreeslik geniet. Linmarie het ook ons dogtertjie genooi om te kyk hoe die plaasdiere gevoer word, maar dit het ongelukkig uitgereën. Een voorstel wat ons dalk sou maak, is om iewers in die karavaan 'n mikrogolfoond in te sit. Dit sou baie help met kosmaak. Verder was die kombuisie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel J
Gesin met klein kinders

Do yourself ń guns en book ń aand of vele by Raapfontein.

Was heerlik! Egte Karoo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met klein kinders

Beste beste beste.

Een van die beste klein plekkies wat ek ons ooit by gebly het vir ons halfpadreis tussen Kaapstad en Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raapfontein Self-catering and Camp se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Johan, dit was lekker om julle by ons te akkommodeer.

Raapfontein Self-catering and Camp
Nancy L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy L
Gesin met klein kinders

Besonders netjies met vars gebakte plaasbrood.

Heerlike oornagplekkie. Gasvryheid straal in die netjiese verblyf uit. Die besonderse natuurskoon is iets uit die boonste rakke. Kinders het dit geniet om die diere kos te gee en rond te speel. Die sterre is soos 'n kombers oor jou in die nag. Die vars gebakte plaasbrood was 'n hengse bederf. Ek sal vir seker aanbeveel. Dit bied 'n bietjie iets anders en heeltemal bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raapfontein Self-catering and Camp se terugvoer

Dankie vir die mooi resensies, Nancy. Dit is lekker om te lees.

Raapfontein Self-catering and Camp
Verona B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona B
Gesin met klein kinders

Tranquil, amazing and awesome customer service.

The stay was amazing. Linmarie is very friendly and the service was awesome. Freshly baked bread at affordable prices. Everything was just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isma M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isma M
Gesin met klein kinders

Rustic but comfortable. Ablutions very clean. Will happily stay there again.

The stay in a caravan was pleasantly comfortable and clean. The children were very excited to spend a night in a caravan. We enjoyed the homemade garlic rolls with our lamb chops at dinner, and warm bread in the morning - very tasty! Would have been even better if it came with some plunger coffee!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Heerlik. Stil.

Rustige plek. Pragtige badkamers. Het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanley S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley S
Gesin met klein kinders

Rustig.

Was 'n baie lekker stop vir ons. Alles was in plek en dit was iets nuuts vir die kinders. Linmarie was baie behulpsaam en het selfs vir ons vleis en hout gereël vir 'n lekker braai. Linmarie het die kinders genooi om te help om die diere kos te gee en die kinders het dit so baie geniet. Dit was 'n baie lekker tyd vir ons gewees en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael A
Gesin met klein kinders

Clean, modern and peaceful! Linmarie goes out of her way to make sure your stay is 100% perfection!

The caravan stay feels more like a boutique hotel than a usual campsite caravan setup - really upping the "glamp" experience with soft towels, modern linen and good stock of cutlery and plateware. Really happy to have plastic cups, plates and bowls for the kiddies as well! We only stayed over as a midstop from Cape Town to Johannesburg but wished we had more time to spend there as it has great open space for the kiddies to play with great views of the Karoo landscape and the expanse of the stars at night is just breathtaking. The caravan is privately positioned away from the tent campsites which is very nice! The shower's water pressure is perfect, you have a great view out the window whilst showering, and the gas geyser works as expected. The water pressure at the actual caravan (see kitchenette in pics) is low as it seems the water pump doesn't turn on when opening the tap - I'm sure this will be sorted by the owners - but it's perfect for getting the hands clean whilst braaing and cleaning a single item if needed. There is a washing station by the ablutions with proper pressure for the bulk of your dishes. The fridge inside the caravan is not working and the owners are aware and will likely be fixed soon. They did accommodate us with a camping fridge which does the same thing so they really will go out of their way to make sure all your needs are met.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raapfontein Self-catering and Camp se terugvoer

Thank you Micheal, for the beautiful review, you are welcome back anytime.

Raapfontein Self-catering and Camp
Mohamed B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed B
Gesin met tieners

Linmarie is a very kind and gentle person.

It was a quiet and peaceful stay. I will always use this for a halfway stop between Cape Town and Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janine N
Gesin met tieners

Aangename oornagplek.

As 'n halfwegstop was dit 'n goeie keuse, ons het laat arriveer en weer vroeg vertrek, alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dehan N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dehan N
Gesin met klein kinders

Baie rustig, sal vir seker aanbeveel.

Baie lekker en rustig, het 'n wonderlike nagrus ingekry, alles wat mens nodig het. Sal enige tyd weer by Raapfontein gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Steeds stil.

Die huis is in 'n rustige en stil omgewing vir 'n goeie nagrus. Die hoof huis se kragopwekker kan nie gehoor word vanaf die gastehuis gedurende beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrie B
Saam met vriende

Ongelooflike gasvryheid.

Baie netjies, skoon en genoeg warmgoed op die beddens vir die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna C

Goed geleë, gemaklike geriewe.

Alles was beskikbaar wat ons nodig gehad het vir die oornag verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doodstil omgewing.

Die huis is privaat en afgeleë, goed toegerus, skoon en reukloos. Daar is 'n baie groot onderdakbraai en kuierarea wat nie op die foto's aangedui word nie. 8km van die 10km grondpad tussen die R389 en die N1 was in ’n goeie kondisie (Aug 2021). Stilte was waarna ons op soek was en dit is presies wat ons gekry het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Puik!

Ons het Raapfontein baie geniet en lekker in die Karoo gebraai en die sterre beskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die middel van 'n leë wye wêreld.

Goeie oornag plek vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Awie K

Baie rustige plekkie, en uitstekende braaigerief onderdak!

Sal aanbeveel vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette Steel S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette Steel S
Saam met vriende

Vreeslik lekker en rustig!

Pragtige plek! Sal definitief Raapfontein aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het.

Heerlik gekuier en geslaap. Die braaipakke wat ons vooraf bespreek het wat meer as voldoende. Verblyf is geskik vir klein groepe tot groot groepe. Heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary Anne J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Anne J

Ideaal vir 'n oornagslaapplekkie.

Daar is regtig alles wat ons nodig gehad het. Genoeg warm komberse en 'n verwarmer. Dit was bitterlik koud en die verwarmer het wonderlik gehelp. Linne skoon en die plekkie was netjies. Ideaal om te oornag as die pad te lank is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Gesin met klein kinders

Billik, skoon met uitsig waar blesbokke en perde ons kom verwelkom het.

Ons het baie rustig en veilig in die Karoo gevoel met sy stilte en die kalmte wat net die ooptes kan bring. Die blesbokke en perde wat ons kom groet het 'n paar treë voor die agterdeur was iets ekstra. Plekkie was gemaklik, skoon en baie billik geprys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Arno T
Gesin met klein kinders

A sleepover if nothing else is available.

No water in loft due to lack of water pressure. No mirror in bathroom for shaving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raapfontein Plaas, Langs die R389, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8604abadc21bd8910a1180472e2b621e21ebabac35ea806b0e895c142eb7940ee232e51f1097ffb73a10cb003764c648214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Farm Raapfontein Off the R389 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9535236 24.5199515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem