Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raaswater

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Spandoukop- en Paardekraallaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Raaswater is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig op die grondverdieping wat deur die eienaar bestuur word in Hartenbos net duskant Mosselbaai. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en bied lieflike uitsigte. Ons is na aan die strand en 'n verskeidenheid doendinge op die Tuinroete.

Die grondvloer-woonstel is volledig toegerus vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 2 ekstra slaapbanke. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Dié kamer het toegang tot die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, oond en 'n stoof en ingeboude kaste.

Albei die slaapbanke is in die leefarea en daar is ekstra sitplek en 'n TV met DStv. Daar is gratis WiFi. Skuifdeure in die leefarea lei na die patio met 'n tafel en stoele sowel as braaigeriewe.

Die huis het onderdakparkeerplek vir 1 motor met 24 uur-sekuriteit op die perseel. Raaswater is na aan die ATKV-oord en is sowat 500 m se stap vanaf die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Raaswater sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Raaswater
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemarie, Gawie and Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoek van Spandoukop- en Paardekraallaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raaswater het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Spandoukop- en Paardekraallaan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76d4a095ec3337db5806871aa7af52d313e5bfa2fcf7366fe53850ec822e459862469e3fe48c7ac3d92dc215b22e508c853a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 Corner of Spandoukop and Paardekraal Way Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.123559248787 22.119015157186
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem