+85
Raaswater Onder
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 2 slaapbanke. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer wat ook 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ingeboude kaste toegerus. Behalwe vir die slaapbanke in die sitarea, is daar ook nog sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien. Skuifdeure bied toegang tot 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons eenheid is rookvry (geen rook binne die eenheid nie). Enige skade moet aan die eienaar gerapporteer word en reëlings moet getref word vir die vervangingsbedrag. Los ons eenheid in dieselfde toestand as wat u dit ontvang het. Vertrektyd voor 9:00 vm. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ongelukkig aanvaar ons geen Matriek vir die Matriekbal nie.
Geen visvangaas mag in die yskas of vrieskas gehou word nie. Sleutels moet ingehandig word wanneer u vertrek.

Let asseblief op vir Raaswater Onder:
Die braai mag nie na die patio of onder die stoep geskuif word nie.
Wees asseblief versigtig vir brandstigting. Vensters en deure moet toe en gesluit wees wanneer u die eenheid verlaat. Stoele en kussings mag nie uit die eenheid of op die patio verwyder word nie. Verblyf is slegs vir die aantal betaalde gaste. Indien u meer gaste het, reël met die eienaar oor die bykomende koste wat betaal moet word. Maksimum 6 persone.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Raaswater Bo
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • 6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 10
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 2 ekstra slaapbanke. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort toilet en wasbak, asook 'n plafonwaaier en TV met die volle DStv-pakket. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer het plafonwaaiers en gaste deel die badkamer met 'n bad, toilet, stort en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, stoof met 'n oond en ingeboude kaste, asook 'n dubbelwasbak toegerus. Die oopplan-sitarea het sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Die skuifdeure lei na die stoep vanaf die leefarea, met 'n draagbare houtbraai. Binne is 'n gasbraai. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Skottelgoedwasser
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons eenheid is rookvry (geen rook binne die eenheid nie). Enige skade moet aan die eienaar gerapporteer word en reëlings moet getref word vir die vervangingsbedrag. Los ons eenheid in dieselfde toestand as wat u dit ontvang het. Vertrektyd voor 9:00 vm. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ongelukkig aanvaar ons geen Matriek vir die Matriekbal nie.
Geen visvangaas mag in die yskas of vrieskas gehou word nie. Sleutels moet ingehandig word wanneer u vertrek.

Let asseblief op vir Raaswater Onder:
Die braai mag nie na die patio of onder die stoep geskuif word nie.
Wees asseblief versigtig vir brandstigting. Vensters en deure moet toe en gesluit wees wanneer u die eenheid verlaat. Stoele en kussings mag nie uit die eenheid of op die patio verwyder word nie. Verblyf is slegs vir die aantal betaalde gaste. Indien u meer gaste het, reël met die eienaar oor die bykomende koste wat betaal moet word. Maksimum 6 persone.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Corner of Spandoukop and Paardekraal Way, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15bdff29c7054a0d81aef212bf0db7722e43731ad221f24d3f6f37dc8912fcc4425f5824963bc6d0d7a82700e6959a395a2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Corner of Spandoukop and Paardekraal Way Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.123559248787 22.119015157186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang