LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+85

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Henry W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Heerlike verblyf soos geadverteer met baie goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Fantastiese woning met 'n baie mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly. Raaswater het alles wat nodig is om heerlik vakansie te hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henno M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Perfek vir almal, insluitend veral gesinne met klein kinders. Fantastiese plek, sal definitief weer kom kuier. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, als wat mens nodig het veral vir klein kinders, baby proof!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherize K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lekke-geslaap. Ons het weereens baie lekker gebly by Raaswater! Die huisie is baie mooi, skoon en netjies, en ons het lekker warm geslaap. Ons kon stap na die winkelsentrum en strand en vriende wat by ATKV-huisies gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie,
Raaswater
Liewe Cherize Baie dankie vir julle besoek en die positiewe terugvoer; ons waardeer dit baie. Dit is altyd lekker om julle te ontvang. Dankie ook vir die netjiese toestand waarin julle ons plekkie altyd los. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Raaswater groete

Chrisna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig! Heerlik gebly, naby alles geleë. Sien die see. Alles net lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie,
Raaswater
Baie dankie, hoop ons sien julle sommer gou weer. Raaswater groete Annemarie

Annemie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ontspanne en rustig. Plek was skoon en netjies en die gasvrou het ekstra moeite gedoen om dit lekker te maak. Ligging en uitsig van die see is uitstekend. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlik! Ons gaan weer . Raaswater / Annemarie is amazing! Baie gerieflik met 2 slaapkamers en 2 badkamers, groot kombuis en leefarea. Baie goed geleë en ons gaan weer volgende jaar! .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sole J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Excellent! Safe and conveniently located close to the beach and shops. Perfectly situated with everything you need to make your stay enjoyable! The host is an excellent and friendly person, and her friendliness made us feel comfortable immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Short stay, but the apartment has everything you need and is close to the beach. Great stay, the host communicated well and it is perfectly located!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cherize K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Goeie ligging en kwaliteit verblyf. Alles was netjies en skoon en daar is goeie kwaliteit beddegoed sodat ons kon Lekkeslaap. Die gasvrou, Annemarie het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het, selfs vir 'loadshedding' en het baie goed na ons gekyk. Stapafstand vanaf die strand en seefront sentrum waar die swembaddens, winkels en restaurante is. Ons sal graag weer by Raaswater bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie,
Raaswater
Liewe Cherize Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi skoon gelos het. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Annemarie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annemarie, Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 955
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 955
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 955
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Spandoukop and Paardekraal Way, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15bdff29c7054a0d81aef212bf0db7722e43731ad221f24d3f6f37dc8912fcc4425f5824963bc6d0d7a82700e6959a395a2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Corner of Spandoukop and Paardekraal Way Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.123559248787 22.119015157186

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang