LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Radisson Blu Hotel & Residence | LekkeSlaap
+36

Radisson Blu Hotel & Residence

Hotel
  • Kapasiteit: 584 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riebeekstraat 22, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Radisson Blu Hotel & Residence is ideaal geleë in Kaapstad se middestad. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die stad.

Verblyf by The Radisson Blu Hotel bestaan uit 'n verskeidenheid kamers wat individueel ingerig is. Dié kamers is elkeen met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed ingerig en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook luukshede soos gratis WiFi-toegang, 'n Slim-TV met DStv, lugversorging, 'n kluis, 'n strykyster en -plank, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe, om net 'n paar te noem.

Ontbyt en ander verruklike maaltye kan bestel word en na die kamer gebring word of in die restaurant geniet word. Die hotel beskik ook oor 'n swembad, 'n kroeg, 'n gimnasium, 'n eksklusiewe sakesitkamer, en 'n boetiekwinkel. Daar kan vir konferensies en sakevergaderings in die konferensie-venues voorsiening gemaak word.

'n Kinderoppasdiens, 'n pendeldiens en sekretariële dienste is ook beskikbaar. Die Radisson Blu Hotel & Residence is ideaal geleë, net 5 minute se ry vanaf die CTICC (Kaapse Internasionale Konferensiesentrum)
en ander sake-geriewe, winkels, restaurante en kroeë.

Die hotel is sowat 10 tot 15 minute se ry vanaf Groenpunt Stadion, Two oceans Akwarium en die V&A Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Arabies
  • Frans
  • Spaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Riebeekstraat 22, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 584 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riebeekstraat 22, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3ZmMzZGNmLTVmNzAtNGY2ZC05ZjU1LTA0YjhiYzAwNDI5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840  per nag, vir 2 mense 22 Riebeek Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 11:00 -33.919009691836 18.422211962547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!