Raisin Rest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dalene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Maande gelys 9
Opsomming van Resensie
Damian H - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, lieflik en rustig.
Emile J - Mrt 2024
Algehele gradering
Voldoende.
Stefanus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice and interesting.
Patrick F - Mrt 2024
Algehele gradering
Old world charm and modern convenience.
Anna V - Jan 2024
Algehele gradering
Will be my only stay over venue in future.
Raisin Rest se terugvoer
Dankie, Anna! Dit was lekker om jou te ontvang!
Elsabe H - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed toegeruste verblyf.
Olga J - Jan 2024
Algehele gradering
Accommodation exceeded expectations.
Sanet V - Des 2023
Algehele gradering
Blyplek goed toegerus, baie netjies en baie vriendelike ontvangs.
Franci J - Des 2023
Algehele gradering
Warm verwelkoming, goed toegerus, sentraal geleë, lieflike wegbreek tuisgaanplek.
Raisin Rest se terugvoer
Baie dankie Franci, en dit was wonderlik om julle te ontvang.
Rene E - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou! Ons só baie gehelp!
Raisin Rest se terugvoer
Baie dankie liefste Renè.
Petrus S - Nov 2023
Algehele gradering
Hou van die plaas atmosfeer.
Alison C - Nov 2023
Algehele gradering
Feeling right at home.
Raisin Rest se terugvoer
Thank you Alison.
Nikita M - Okt 2023
Algehele gradering
We were very happy with our stay at Raisin Rest and will recommend it.
Michele N - Sep 2023
Algehele gradering
Salig. Vreedsaam. Plaas. Rustig. Outentiek, modern. Alles is daar!
Raisin Rest se terugvoer
Baie dankie liefste Michele
Magdel P - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel om by te ontspan.
Lees meerAmanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyfplek. Alles skoon en netjies en Dalene was biae behulpsaam en vriendelik.
Raisin Rest se terugvoer
Baie dankie Amanda! Ons streef na nog beter.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom