Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raisin Rest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Raisin Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Damian H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, lieflik en rustig.

Dit was baie lieflik. Baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile J
Besigheidsreis

Voldoende.

Yip. Vriendelike diens. Opgevolg deur gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus B
Besigheidsreis

Nice and interesting.

It was quite nice and quiet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick F
Besigheidsreis

Old world charm and modern convenience.

What a hidden gem with old style comforts and modern conveniences. Raisin Rest has everything you need for a night or more away from home. Will definitely take my wife with next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will be my only stay over venue in future.

Service excellence throughout. Everything works. Everything is available. Not cheap and shoddy but quality indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raisin Rest se terugvoer

Dankie, Anna! Dit was lekker om jou te ontvang!

Raisin Rest
Elsabe H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en goed toegeruste verblyf.

Ons het die verblyf terdeë geniet. Rustig, netjies en goed toegerus. Groot potensiaal, 'n ware juweel. Vriendelike gasvrou. Ons sal weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olga J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation exceeded expectations.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek goed toegerus, baie netjies en baie vriendelike ontvangs.

Baie lekker en gerieflik gebly. Pragtige vars rose en 'n geskenkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franci J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm verwelkoming, goed toegerus, sentraal geleë, lieflike wegbreek tuisgaanplek.

Ons het heerlik by Raisin Rest gebly, en so tuis daar gevoel. Hierdie selfsorg plaaskothuis is uiters goed toegerus as selfsorgeenheid en waarlik keurig gemeubileer. 'n Uitspanplekkie om te begeer - 'n droomhuisie in die platteland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raisin Rest se terugvoer

Baie dankie Franci, en dit was wonderlik om julle te ontvang.

Raisin Rest
Rene E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvrou! Ons só baie gehelp!

Uitsonderlik lekker gebly in die mooiste woonstel op die mooiste plaas! Ongetwyfeld ons lekkerste oorslaap ooit! Sal die verblyf ten sterkste aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raisin Rest se terugvoer

Baie dankie liefste Renè.

Raisin Rest
Petrus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hou van die plaas atmosfeer.

Veilig en rustig, geen steurnis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alison C
Besigheidsreis

Feeling right at home.

I was made to feel most welcome in this charming cottage. Spotlessly clean and comfortable. I was able to sleep so well in this peaceful, quiet location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raisin Rest se terugvoer

Thank you Alison.

Raisin Rest
Nikita M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikita M
Besigheidsreis

We were very happy with our stay at Raisin Rest and will recommend it.

The accommodation was conveniently close to where we needed to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele N
Enkelreisiger

Salig. Vreedsaam. Plaas. Rustig. Outentiek, modern. Alles is daar!

Wow! Wat 'n pragtige plekkie. Privaat. Stil. Rustig. Wingerde is jou uitsig. Lig. Alles wat ek benodig het, was daar. Lieflike duvet en elektriese laken. Outentiek, modern. Hartlik ontvang. Dalene is 'n hartswarm mens. En daardie omgee kan gesien word in haar huisie. Net eenvoudig: lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raisin Rest se terugvoer

Baie dankie liefste Michele

Raisin Rest
Magdel P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel P
Enkelreisiger

Wat 'n juweel om by te ontspan.

Skakeling met Dalene was seepglad en het sy al die nodige inligting deurgegee om hul maklik te vind en toegang te verseker al was sy nie tuis nie. 'n Stertswaaiende Jesica het die welkom behartig. Belangrikste, daar is krag, jy weet nie van beurtkrag nie! Goeie, betroubare, veilige WiFi. Verskeidenheid kofffie en tee met 'n langlewe melkie en heerlike beskuit. Kombuis volledig toegerus en vir die manne 'n binnebraai met hout. Die beddens voel of jy op 'n wolk slaap en sagte donsduvet en -kussings om jou in toe te vou tot die voëltjies jou wakker sing. Kniekombersies volop as die winterkoue lastig kan wees. Daar is 'n alarm vir voorsorg, maar nie nodig nie. Gemaklike meubels met 'n vanmelewe se styl. Met toestemming kon ek steggies oes uit 'n pragtige tuin. Wingerde omring die woning. Sal weer gaan kuier. Pragtige badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyfplek. Alles skoon en netjies en Dalene was biae behulpsaam en vriendelik.

Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raisin Rest se terugvoer

Baie dankie Amanda! Ons streef na nog beter.

Raisin Rest
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e828fb525adaff7ef384f2d562a3a0337e980fd40b5fb7116c69517bd10d225432845cc72f96eb7820b82d1c3330b04b9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 R363 Farm Lushof 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.701889257159 18.506019519469
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem