Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramino Guest Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Ramino Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jacqueline N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline N
Saam met vriende

Rustig.

Goeie oornag fasiliteite. Baie gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and homely experience.

Thank you for the pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramino Guest Farm se terugvoer

Thanks Peter, hope to see you again on your way to Cape Town.

Ramino Guest Farm
Dieter C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter C
Enkelreisiger

Pragtige ligging.

Die foto's van die verblyf skets nie die hele prentjie nie. Ek't 'n enkelkamer bespreek, maar was nie bewus dat ek 'n kombuis met ander gaste deel nie. Dit was wel nie 'n probleem nie aangesien ek alleen gereis het. Maar die huis mag dalk nie geskik wees vir 'n gesin wat privaatheid verlang nie. Die verblyf het geensins selfoonsein of wifi nie. Nietemin, die plaas en ligging is besonders mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramino Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die waardevolle inligting Dieter. Ek sal dit duideliker beskryf op die webblad dat die kombuis en leef area gesamentlike spasie is vir al die gaste.

Ramino Guest Farm
Marceleen C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marceleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet dankie - was 11 jaar terug ook daar.

Geniet die plaasomgewing. Skoon huis - sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramino Guest Farm se terugvoer

Was lekker om julle weer hier te huisves. Hoop ons sien julle voor die volgende 11 jaar verby is.

Ramino Guest Farm
Marleen S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marleen S
Gesin met tieners

Stil en rustig met die mooiste sterre.

GPS het ons na 'n verkeerde plek geneem. Eienaar was baie besorgd oor ons, het ons kort kort boodskap gestuur om seker te maak ons is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui O
Gesin met tieners

We stopped over on our way back to JHB from the Cape.

The guest house is lovely, beautifully decorated and with a very well-stocked kitchen. It is a shared kitchen which wasn't immediately clear on booking, but this is fine as it is a huge space that is very well set-up. Linda was lovely and very kind. My husband and son loved the pool. It may be worth mentioning that there is no connectivity at the guest house, only at the main house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramino Guest Farm se terugvoer

Hi Jacqui, glad you enjoyed it.

Ramino Guest Farm
Derick M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick M
Enkelreisiger

Ek het daar aangekom as 'n gas, en is die volgende oggend is ek weg as 'n vriend!

Ongelooflike gasvryheid, pragtig versierde ou plaashuis, wonderlik toegeruste fasiliteite (alles wat jy nodig het), onverbeterlike Karoo-gasvryheid van Linda, GP en Mienke en die stilte en vrede van die wydstrekkende Karoo vlaktes. Dit sal goed wees as die hele wêreld daarvan weet (maar miskien nie te veel nie, want dan is hulle miskien vol as ek weer wil oorbly!)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramino Guest Farm se terugvoer

Hi Derick, baie dankie vir al die vleiende woorde. Dit was net so lekker om jou te ontmoet en kom kuier gerus weer. Groete, Linda.

Ramino Guest Farm
Josh A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josh A
Enkelreisiger

Big skies and big her=arts.

If you want peace and quiet after a long journey then you have come to the right place. The hosts are very helpful and took me on a drive to feed the buffaloes. The accommodation was all that is needed after a long day in the car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramino Guest Farm se terugvoer

Hi Joshua, glad you enjoyed it.

Ramino Guest Farm
Pamela N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, comfortable and scenic.

Guests are accommodated in a spacious converted farm house with beautiful views over the Karoo. This venue is most suited to families or groups travelling together. My husband and I had the house to ourselves, which was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramino Guest Farm se terugvoer

Hi Pamela, I am glad you enjoy it with us. Hope to see you soon again. Regards, Linda.

Ramino Guest Farm
Schalk N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk N
Enkelreisiger

Lekker gebly - alles is reg.

Stil en rustige omgewing. Goed toegerus - genoeg spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramino Guest Farm se terugvoer

Dankie Schalk vir die sesensie. Was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete
Linda vd Hever

Ramino Guest Farm
Tom K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the beautiful views, the sunset amazing.

Thank you Linda, we were very privileged to have the house to ourselves. A beautiful and peaceful place after a long drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike Karoo plaashuis, met kaggel in die kombuis.

Pragtige ligging, gemaklike huis met volledige ingerigte kombuis, baie skoon en wonderlike binne en buite-braaigeriewe. Egte Karoo ondervinding met vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramino Guest Farm se terugvoer

Hi Estie
Dankie vir die mooi woorde. Ek het darem self die vinnige kuiertjie geniet en heerlik gesels. Kom gerus weer en kom kuier langer.
Groete, Linda.

Ramino Guest Farm
Erika K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K
Gesin met tieners

Ons sal defnitief weer kom.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B
Gesin met klein kinders

Lekker boere gasvryheid!

Ons het so lekker gebly by Ramino Gasteplaas. Definitief die moeite werd, veral vir mense met klein kinders. Die swembad was 'n wenner en Linda het die heerlikste maaltyd vir aandete voorberei. Linda en haar man was so gasvry en ons het dadelik welkom gevoel. Baie skoon en netjiese kamers. Sal definitief weer hier aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Gesin met tieners

Karoogasvryheid op sy beste.

Die klein afstand weg van die grootpad is niks in vergelyking met wat wag op Ramino nie. Gasvryheid en 'n netjiese, heerlike huis wag op 'n moeë reisiger. Ons het selfsorg gedoen. Heerlike braaigeriewe en alles wat jy aan mag dink. Kamers is heerlik ingerig. Die sterre is wonderlik. Ons gaan terug. Sommer om daar te gaan sit vir 'n paar dae om "mens te word"

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin L

Will visit again, awesome Karoo hospitality, great dinner and breakfast.

Karoo hospitality at it's best, great stopover between Johannesburg and Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramino Guest Farm se terugvoer

Thanks Gavin and Carl, was soooo nice meeting you!

Ramino Guest Farm
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramino Guest Farm, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNjViYzQ4LTQ3ZDYtNDRiNy04OGI3LWVjZjg4NzdhNDQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Ramino Guest Farm Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.204476328383 24.572066813707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem