LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rebellie Gaste Plaas - Bushman | LekkeSlaap
+8

Rebellie Gaste Plaas - Bushman

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Rebellie Gaste Plaas - Bushman
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Patrick M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick M
Saam met vriende

The place is nice and quite and the customer service is excellent

See stars.

Annemi D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemi D
Saam met vriende

Absoluut 'n fees

Rebellie Gaste plaas was die gerieflikste plek om 'n goeie wegbreek te hê, ons het die plekkie ongelooflik baie geniet. Die plek was baie netjies en skoon. Die Jacuzzi en die uitsig was defnitief 'n hoogtepunt gewees.

Chané L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané L
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreek!

Ons het n wonderlike naweek by Rebellie Bushman gehad. Die foto's doen die plek glad nie justice nie. Dis baie netjies en goed ingerig met alles wat mens benodig op ’n naweek weg. Sal dit vir enigiemand aan beveel. Dis so ingerig dat mens voel of jy ver van alles en almal is terwyl Clarens net om die draai is. Die Jacuzzi is ’n lekker ekstra bederf!

Alida W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida W
Gesin met klein kinders

Heerlik in die pragtige omgewing!

Rustig, naby Clarens!

Fc H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fc H

Fantastiese kuier naweek!

Ons het my pa se 60ste verjaarsdag by Rebellie gaan vier. Hy het dit so baie geniet! Stil en rustig tussen die mooiste Malutiberge. Lekker gaan stap, en ons het die jacuzzi baie geniet! Hoop om gou weer daar te kan kom kuier. Sal dit beslis aanbeveel vir enige wegbreek!

Rozanne B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B
Saam met vriende

Fantasties.

Die foto's op die website doen nie die plek justice nie, dit is regtig baie mooi, netjies en die view kan mens nie eens in woorde beskryf nie. Dit was baie skoon, meer as genoeg komberse en die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Hulle het ook elke dag kom skoonmaak. Dit was 'n ongelooflike 3 dae en ons beplan klaar 'n volgende besoek. Sal wel volgende keer die zipline op die plaas moet probeer.

Hannatjie R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannatjie R
Saam met vriende

It was one awesome weekend.

Except for the road that was not good, we enjoyed our weekend and will definitely go again but only if the road is fixed.

Leannie M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leannie M

Wonderlike plek

Ons en vriende het bietjie weggegaan na Clarens vir die naweek, en het toe op Rebellie afgekom, wat 'n lekker plek. Stil en rustig, naby Clarens geleë. Die huis was skoon en netjies, goed ingerig, en alles net perfek. Sal definitief weer besoek.

Lucelle P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucelle P
Saam met vriende

Asemrowende uitsig. Rus plek vir hart, siel en liggaam.

Fantastiese uitsig en vir seker 'n plekkie om in die winter ook na terug te keer.

Hugo S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Gesin met tieners

Rustig, mooi en goed vir die siel!

Sal weer terugkom, alles mooi, skoon, netjies en stil.

Tanya F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Gesin met klein kinders

Dit was ’n heerlike ontspanne naweek.

Baie rustig, stil en veilig. Sal beslis aanbeveel.

Talita V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V
Gesin met klein kinders

Was 'n heerlike naweek weg van die stad se gedruis!

Die plekkie was perfek en elke sent werd! Ons sal vir seker weer gaan om net weg te kom. Die kinders was in die 7de hemel oor hul net kon rondloop in die berge!

Stephen A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen A
Saam met vriende

Natuurskoon.

Ek like die idee van geen TV; dit laat 'n mens meer kommunikeer en interact.

Edwin V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin V
Saam met vriende

Rebellie is 'n asemrowende plek vir die hele gesin. Skoon, mooi versorg en gemaklik. Ons het dit baie geniet in Bushman.

Ons was daar saam met ons vriende. 4 Groot mense en 4 kinders (9, 10, 12 en 15). Die spasie is groot genoeg en baie gemaklik. Die kombuis is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Lina het ons plek elke dag kom skoon maak en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het (2 sakkies hout vir die kaggel elke dag ook, lekker) Die Jacuzzi was skoon en lekker warm, net reg vir die koue daar buite. Ons het dit regtig baie geniet en beplan om dit 'n jaarlikse instelling the maak om Rebellie te besoek. Baie dankie vir 'n awesome naweek.

Rebellie Gaste Plaas - Bushman's terugvoer

Beste Edwin,

Baie dankie vir jul besoek, kom kuier gerus weer.

Groete,
Nic

Rebellie Gaste Plaas - Bushman
Richard W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W
Saam met vriende

Mooi uitsig.

Mooi uitsigte, skoon en netjies.

Rebellie Gaste Plaas - Bushman's terugvoer

Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle hier te kon verwelkom, kom gerus weer.

Rebellie Gaste Plaas - Bushman
Ilze B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Saam met vriende

Great uitsig en ideaal vir wegbreek van stad.

Baie lekker gebly, great uitsig, rustigheid vanself, ideaal vir 2 gesinne en great 4x4.

Rebellie Gaste Plaas - Bushman's terugvoer

Dankie Ilze, Julle was aangename gaste, kom gerus weer.

Groete,
Nic

Rebellie Gaste Plaas - Bushman
Attie O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie O

Baie mooi en rustig.

Baie lekker gekuier. Baie skoon en netjies. Sal graag weer daar kom bly.

Rebellie Gaste Plaas - Bushman's terugvoer

Hallo Attie
Baie dankie, julle was aangename gaste en julle is altyd welkom op Rebellie.
Groete
Nic

Rebellie Gaste Plaas - Bushman
Chris L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig.

Dit is baie mooi skoon en netjiese verblyf, weg van die geraas lekker in die natuur en veilig.

Henk V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing en atmosfeer is ongelooflik.

Die feit dat hierdie eenhede nie naby mekaar is nie en dus baie privaat is maak dat dit saam met die omgewing 'n ongelooflike ervaring is - net "jy" en die natuur.

Rebellie Gaste Plaas - Bushman's terugvoer

Baie Dankie
Rebellie
Oord Bestuurder

Rebellie Gaste Plaas - Bushman
Louis W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Hierdie plek het seker die beste uitsig in Clarens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful view.

No better view than this place in the whole of Clarens.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rebellie Gaste Plaas - Bushman's terugvoer

Thank yu for the positive review!
You are always welcome.Rebellie
Resort Manager

Rebellie Gaste Plaas - Bushman
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyN2QyNjQ5LTE4YzEtNDMxOC05MTVlLTkwZDM0M2JlODkxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150  per nag(plek vir 8) 20 5 1 5 Farm Rebellie Off the R712 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.576396 28.489704
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!