Rebellie Gaste Plaas - Bushman
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 105
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Ivan J - Apr 2024
Algehele gradering
Dit het opreg gevoel soos 'n huis weg van die huis! Baie gemaklik en goed toegerus.
Lees meerRebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Goeie dag Ivan, vreeslik dankie vir die baie positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons is verheug dat julle julle tyd hier by ons terdeë geniet het. Tot weer siens. Groete, Wynand van Rebellie Gaste Plaas.
Stephan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Goeie more Stephan - baie dankie vir die positiewe terugvoer. Verblydend om te hoor dat julle die tyd hier by ons geniet het! Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas.
Anica V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet. Sal definitief vir ander aanbeveel!
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Anica. Baie bly julle het dit geniet hier! Groete, Wynand van Rebellie Gaste Plaas.
Peet M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker om 'n naweek uit die stad in die berge te kan rus.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Goeie dag Peet - baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie! Ons is baie bly julle het die naweek geniet en lekker gekuier. Tot weer siens. Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas
Ranesh M - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent location, really relaxing.
Bennie P - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig, privaat, waarde vir geld, lekker rus, lekker kuier.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Goeie dag Bennie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons stel dit hoog op prys en is baie bly julle het die wegbreek geniet. Tot weer siens. Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas
Jaco P - Des 2023
Algehele gradering
Ons het die rustigheid geniet.
Lees meerGanief S - Nov 2023
Algehele gradering
Exceptional.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Hi Ganief, thank you very much for the positive feedback. We're really glad you enjoyed your stay with us. Please pack your swimwear for next time. Best regards, Wynand at Rebellie Guest Farm.
Frikkie S - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte bestemming vir 'n rustige wegbreek.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Baie dankie Frikkie vir die positiewe terugvoer. Bitter bly julle het dit geniet! Groete, tot weer siens.
Chris S - Aug 2023
Algehele gradering
Bushman's by Rebellie is nie maklik bekombaar nie, maar vir seker een van die bestemmings wat jy moet besoek in jou leeftyd!
Lees meerRebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Goeiedag Chris, vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer! Bitter bly dat die ondervinding betekenisvol was vir julle! Tot weer siens. Groete Wynand Rebellie Gaste Plaas
Lucille W - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful place. So peaceful.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Hi Lucille, thank you very much for the positive feedback. Really glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon!
Andre S - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese naweek!
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Goeiedag Andre baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bitter bly julle het julle naweek geniet! Groete Wynand
Duane P - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi area en baie stil.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Hallo Duanne. Baie dankie vir die terugvoer, ons het die pad die afgelope week geskraap en dit is in a baie beter toestand. Groete Wynand Rebellie Gaste Plaas
Marius W - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspanning en kalmte.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Bitter bly julle het dit hier geniet by ons, Lynné. Baie dankie vir die postiewe terugvoering, waardeer dit baie.
Tot weer siens. Groete, Wynand, Rebellie Gaste Plaas
Herkie K - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Stefano P - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing views, perfect for peace and quiet.
Christo L - Des 2022
Algehele gradering
Vir seker die plek vir rustigheid en die natuur.
Patrick M - Nov 2022
Algehele gradering
Nice.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Thank you very much for the visit, Patrick and for the positive feedback. Glad you enjoyed your stay here with us. Hope to see you again soon. Regards Wynand Rebellie Guest Farm - Bushman
Desirée T - Okt 2022
Algehele gradering
Spanbou-hoofkwartier in die berge naby Clarens.
Lees meerRebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Goeie naand Desirée, vreeslik dankie vir die goeie en positiewe terugvoer, waardeer dit opreg! Baie bly julle het die rustigheid en natuurskoon hier by ons geniet. Julle is altyd welkom terug.
Groete Wynand
Rebellie Gaste Plaas
Cathy V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het die verblyf vreeslik geniet en sal dit beslis aanbeveel.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Cathy! Bitter bly julle het dit geniet hier by ons. Groete Wynand Rebellie Gaste Plaas
Antoinette B - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklike familie-akkommodasie in rustige omgewing naby Clarens.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Antionette. Baie bly julle het die rustigheid en natuurskoon hier by ons geniet. Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas.
Patrick M - Des 2021
Algehele gradering
The place is nice and quite and the customer service is excellent
Annemi D - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut 'n fees
Chané L - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek!
Alida W - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik in die pragtige omgewing!
Fc H - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese kuier naweek!
Rozanne B - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerGherda W - Jun 2021
Algehele gradering
It was nice and relaxing.
Lees meerHannatjie R - Jun 2021
Algehele gradering
It was one awesome weekend.
Leannie M - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek
Abie K - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig. Rus plek vir hart, siel en liggaam.
Hugo S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, mooi en goed vir die siel!
Tanya F - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was ’n heerlike ontspanne naweek.
Amanda V - Sep 2020
Algehele gradering
Was 'n heerlike naweek weg van die stad se gedruis!
Stephen A - Aug 2020
Algehele gradering
Natuurskoon.
Edwin V - Jun 2019
Algehele gradering
Rebellie is 'n asemrowende plek vir die hele gesin. Skoon, mooi versorg en gemaklik. Ons het dit baie geniet in Bushman.
Lees meerRebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Beste Edwin,
Baie dankie vir jul besoek, kom kuier gerus weer.
Groete,
Nic
Richard W - Des 2018
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle hier te kon verwelkom, kom gerus weer.
Ilze B - Mrt 2018
Algehele gradering
Great uitsig en ideaal vir wegbreek van stad.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Dankie Ilze, Julle was aangename gaste, kom gerus weer.
Groete,
Nic
Attie O - Mei 2017
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Hallo Attie
Baie dankie, julle was aangename gaste en julle is altyd welkom op Rebellie.
Groete
Nic
Chris L - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Henk V - Jan 2017
Algehele gradering
Die omgewing en atmosfeer is ongelooflik.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Baie Dankie
Rebellie
Oord Bestuurder
Louis W - Jan 2017
Algehele gradering
Beautiful view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig.
Hierdie plek het seker die beste uitsig in Clarens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rebellie Gaste Plaas - Bushman se terugvoer
Thank yu for the positive review!
You are always welcome.Rebellie
Resort Manager
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom