Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Recato Gastehuis

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid lei na 'n privaat stoep. Die kamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Handdoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n kaggel en hout kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang en kyk uit oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Skoonmaakdienste, linne, tee- en koffiemaakgeriewe. Hout, ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Huisreëls

Hout, ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Per persoon ekstra (in 'n Dubbelkamer):
Tarief per kind onder 5 jaar: R50
Tarief per kind 5- 10 jaar: R200
Tarief per kind 10 - 15 jaar: R250
Tarief per kind/volwassene 15 jaar en ouer: R300

Ontbyt opsies R150 of R170
Aandete opsie R200 of R300

Bruidspakette en of ander spesiale geleenthede is nie ingesluit by die normale oorslaaptarief nie. Daar is verskillende opsies om van te kies. Die gasvrou sal 'n aparte kwotasie gee vir die geleenthede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Handdoeke word voorsien. 'n Enkelbed kan op versoek in die kamer gesit word. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n kaggel en hout kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word. 'n TV met DStv, WiFi en lugversorging is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang en kyk uit oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Skoonmaakdienste, linne, tee- en koffiemaakgeriewe. Hout, ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Huisreëls

Hout, ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Per persoon ekstra (in 'n Dubbelkamer):
Tarief per kind onder 5 jaar: R50
Tarief per kind 5- 10 jaar: R200
Tarief per kind 10 - 15 jaar: R250
Tarief per kind/volwassene 15 jaar en ouer: R300

Ontbyt opsies R150 of R170
Aandete opsie R200 of R300

Bruidspakette en of ander spesiale geleenthede is nie ingesluit by die normale oorslaaptarief nie. Daar is verskillende opsies om van te kies. Die gasvrou sal 'n aparte kwotasie gee vir die geleenthede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 93, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHjSe6zms2mw65PEmQTcdiv7wwdeLSZf849G12FfvwmIIhc11mf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 129 5 1 5 93 Elias Motsoaledi Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.098819 26.148657