Red River Overnight
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 4 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Heinrich T - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Heinrich T
Uitstekend naby lughawe en selfs see geleë.
Uitstekende plekkie om 'n aand, naweek en selfs langer te bly. Beveel dit beslis aan.
Francois D - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Francois D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustig en gerieflik.
Ons het die algehele luuksheid en kwaliteit geniet, asook die DStv. Ons sou wel graag 'n stoof en wasbak wou hê.
Rensie se Terugvoer
Hello Francois nog nie reg vir self catering nie maar eks baie bly om te hoor dat ander fasiliteite 100% was.
Groete,
Rensie
Red River Overnight
Michelle W - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Michelle W
Saam met eggenoot/lewensmaat
A real gem. Wonderful, clean accommodation with caring hosts - thank you for everything.
A wonderful stay of 3 nights - attention to detail is exceptional in this little get away. Will certainly recommend to all.
Johannes B - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johannes B
Saam met vriende
Dit was 'n aangename ervaring.
Die ontvangs was beslis van so aard dat ek gemaklik gevoel het. Die vertrekke was silwerskoon. Die hele opset was gemaklik van aard. Ek sal beslis weer besoek.
Rensie se Terugvoer
Dit was n plesier om jul te huisves.
Groete
Rensie
Red River Overnight
Gaste wat na Red River Overnight gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |