LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Selfsorg in Agulhas

Redsky Self-Catering   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Adelaide C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Amazing and absolutely memorable. Redsky self-catering is a beautiful home with everything you need for a comfortable stay. Although the property is attached to the main house, we had all the privacy. The house is within walking distance of the beach, shops and the famous lighthouse. Thank you to our hostess, who made us feel welcome with her friendliness and warmth. We enjoyed our stay and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Well deserved break and great host. Great stay over with a very good host. Place was clean and close to the ocean. Can recommend the place and host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Baie dankie julle! Dit was lekker om julle te ontmoet en net 'n plesier om julle te kon huisves. Julle is altyd welkom en ek beveel julle beslis aan by alle toekomstige gastehuise. Pas julle mooi op.

Gordon C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Perfectly laid out and positioned. Comfortable is a key word. From the time we arrived and checked in, we felt comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celesté W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Rustig, veilig en gemaklik. Heerlik gebly! Ons het vooraf inligting gekry wat die reëlings vergemaklik het. Die vertrekke is ruim en alles is stapafstand! My honde kon saamreis en hulle was veilig - dit het vir gemoedsrus gesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Dankie Celeste. Julle is altyd welkom. drukkies vir die 2 sexy woefe.

Ronel L
1 nag
5.0
Apr 2025

Wonderlike gasvrou en heerlike verblyf. Heerlik gebly, alles baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Beste Ronel. Dit was 'n groot plesier vir ons om julle as gaste te kon ontvang. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer opreg. Hoop om julle weer eendag te verwelkom. Groete, Moira

Willem E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uiters aangenaam! Dat die plekkie ongetwyfeld netjies, skoon en uitstekend geleë is, gaan ons grootste kompliment aan Moira, ons gasvrou! Sy het waardevolle inligting ivm eetplekke en dinge om te doen, vooraf gestuur. Met ons aankoms het sy ons baie hartlik ontvang en baie welkom laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Redsky Self-Catering
Altyd ʼn plesier om sulke wonderlike gaste te huisves. Baie dankie julle en pas julle mooi op.

Coenie P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Lovely quiet stay with a short walk to the beach. Beautifully appointed 2 bedroom, 1 bathroom flatlet with a full kitchen and 2 fully walled paved areas to relax in. Very short walk to the beach. The flat is attached to the main house, making access to the owners very handy if you need anything. Very pet friendly with a very gracious hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Moira
Redsky Self-Catering
Thank you so much, dear Gail. It was a pleasure hosting you all.

Elaine W
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Rustig en gemaklik. Lekker naby die kafee en die strand. Netjies, skoon. Als wat jy nodig het. Baie behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zane P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Asemrowend Baie lekker, nice host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Nampo Kaap besoek. Ons het lekker gebly, alles wat jy nodig het en kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek

7 Crescent Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7a6446ee16277048ef772742ac32e1c9ccfbbd68f86addfedeae70f920d33689c5494ef82221b34c1b8afcd958417a677a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 33 5 1 5 7 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.823632451063 20.014320114156

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang