LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Reis & Rus | LekkeSlaap
+48

Reis & Rus

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Reis & Rus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jellene E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jellene E

Baie vriendelike ontvangs gehad deur die eienaar.

Die eienaar het selfs tydens ons naweek gevra of ons enigiets kort. Regtig heerlike plek wat ons vir seker weer sal sien. Sal Reis En Rus vir seker weer besoek en aanbeveel.

Reis & Rus's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom hier!

Reis & Rus
Petro V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige atmosfeer.

Pragtige gerieflike eenheid met alles wat jy nodig het. Die mooiste tuin! Skoon en netjies.

Reis & Rus's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier graag weer.

Reis & Rus
Sandra W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W
Enkelreisiger

Wonderful!

Manna was an excellent host and the accommodation was everything and more that I wanted. Very clean and peaceful.

Reis & Rus's terugvoer

Thanks for the excellent feedback, I appreciate it!

Reis & Rus
Nadene L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, baie rustig, alles wat jy benodig is daar.

Reis & Rus se bachelor was 'n baie aangename huisie, waar ons tuis en veilig gevoel het, alles wat ons benodig het was in ons bereik en alle instruksies was duidelik deurgegee! Ons sal beslis in die toekoms van Reis & Rus gebruik maak, en beveel dit vir enige paartjie aan!

Reis & Rus's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit baie. Julle is enige tyd welkom om weer hier aan te doen. Groete

Reis & Rus
Heidi K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi K
Saam met vriende

Heerlik gebly. Sal weer daar gaan bly.

Vriendelike mense, goeie diens.

Reis & Rus's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit! Julle is altyd welkom om weer hier aan te doen.

Reis & Rus
was R585
Vanaf R322
per nag (vir 2 persone)
was R585
Vanaf R322
per nag (vir 2 persone)
was R585
Vanaf R322
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wandrag-laan 22, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12e53e86ee6ef941b8a31493ebdfbf8ae101dc2ac46f5dd00634eac164c6d58e74f916953abbc92f24cfa11d82d9781ae6da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R585, nou Vanaf R322  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 22 Wandrag Avenue Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -26.723614374272 27.093434665013
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!