Rest4Sure
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Ben V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek sal altyd terug gaan en daar gaan bly.
Retha T - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat skougehalte.
Hennie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker!
Lynette C - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer kom.
Rest4Sure se terugvoer
Dankie Lynette. Dit was 'n voorreg om jou te huisves.
Bafundi B - Nov 2023
Algehele gradering
100% neat. I would like to visit again and recommend it to my friends.
Ronnie F - Nov 2023
Algehele gradering
Everything expected & so much more.
Rest4Sure se terugvoer
Thank you Ronnie it was a pleasure hosting your guys.
Cathy P - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en voldoen aan al jou behoeftes.
Rest4Sure se terugvoer
Dankie Cathy dat jul Rest4sure gekies het. Dit was heerlik om julle te huisves. Hoop om julle weer eendag te sien. Geseende week.
Odette F - Mei 2023
Algehele gradering
Een nag se verblyf vir OP Proewe Rugby.
Eugene S - Mei 2023
Algehele gradering
Goed geleë, veilig met al die nodige toerusting.
Rest4Sure se terugvoer
Baie Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om jou weer te sien.
Tish T - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige, netjiese plekkie met vriendelike gashere.
Deborah D - Nov 2022
Algehele gradering
Really lovely and peaceful.
Brenda N - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic stay!
Rest4Sure se terugvoer
Thank you Brenda, it was a pleasure hosting you. Enjoy your travel.
Andre K - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en cosy.
Charlene S - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd. Baie netjies!
Vicky M - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Rest4Sure se terugvoer
Dankie Vicky. Dit was heerlik om jul te huisves.
Cj (anirie) T - Sep 2021
Algehele gradering
Het lekker gebly. Baie skoon en netjies. Goed toegerus met alle benodighede.
Macneil G - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker tyd, lekker mense.
Tess C - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Lekker gebly hier!
Peter B - Jun 2020
Algehele gradering
Very good value for money.
Rest4Sure se terugvoer
Thank you, Peter
It was a pleasure hosting you guys.
You are more than welcome to visit again.
God Bless
Reinier and Martie
David B - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Hilary H - Jan 2020
Algehele gradering
Clean, friendly, comfortable and well appointed room.
Loann K - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Shaheema D - Sep 2019
Algehele gradering
Very neat and tidy, very friendly hosts.
Annamarie E - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly al was dit net vir 'n slaapaandjie.
Cindy N - Jul 2019
Algehele gradering
Gemak en gasvryheid uit die boonste rakke!
Craig S - Jun 2019
Algehele gradering
Very neat and clean with really helpful and nice people.
Marietjie N - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlik, gasvry, skoon en gerieflik.
Lorretta M - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Rest4Sure se terugvoer
Loretta,
Dit was heerlik om jul te akkommodeer. Bly jul het jul tyd geniet.
Groete,
Martie
Marina B - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtig, lekker stil, baie netjies en vriendelike op regte mense.
Rest4Sure se terugvoer
Dit was n voorreg om jul te huisves. Dankie dat jul die plekkie onverbeterlik netjies gelaat het. Sien uit na jul volgende kuier. Geseende week.
Deon I - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike ontvang deur Reinier en Martie, die eienaars. Sal enige tyd weer die Rest4Sure besoek.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagustraat 4, Ashton, 6715, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom