LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rexford Manor | LekkeSlaap
+23

Rexford Manor

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Commonage-singel 7, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Rexford Manor bied B&B-verblyf in Knysna. Die gastehuis is net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede langs die Tuinroete.

Verblyf by Rexford Manor word in 5 kamers gebied wat elk individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Ander geriewe in elke kamer sluit 'n yskassie, 'n koffiestasie, gratis Wi-Fi, en 'n TV met satelliet-kanale in. Ontbyt word in die eetkamer bedien.

Die gastehuis het 'n swembad, 'n gastesitkamer en veilige parkeerplek. Rexford Manor is naby die Knysna-gholfklub en die Pezula-kampioenskapgholfbaan, restaurante en kroeë en daar is verskeie besienswaardighede binne 'n 10 km-radius.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Rexford Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Commonage-singel 7, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rexford Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Commonage-singel 7, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqHqgrSYgtjsSo2ANGm5KvuHqBdOo0tPM0JxqpbUJLBu80V4lU9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 7 The Commonage Close Rexford 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.064808792649 23.080545001852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!