LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhapsody 5 | LekkeSlaap
+46

Rhapsody 5

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Rhapsody 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maryke V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Gesin met tieners

Fantastiese ligging en 'n heerlike kuier huis!

Ons sal veslis weer in Rhapsody 5 wil bly. Die huis is luuks, met die ekstra's soos die DStv en WiFi. Dolfyne het heelnaweek voor ons in die water gespeel. Die uitsig is asemrowend en die rustigheid is goed vir die siel.

Eugene D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D
Saam met vriende

Baie baie lekker. Huis weg van jou huis.

Rhapsody 5 is ideaal geleë teen die strand. Die beste vakansiehuis ooit waar mens kan aan die slaap raak met die gedruis van die branders. Elke dag dolfyne gesien. En strand is 'n klipgooi weg waar mens kan visvang. Sal beslis weer gaan.

Rhapsody 5's terugvoer

Thank you so much for your review, we do our utmost best to give our holidaymakers a memorable time always.

Rhapsody 5
Hugo S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Gesin met klein kinders

Uitstekend

Baie lekker gekuier, die woonstel het als wat 'n mens nodig het, uitstekend see-uitsig en baie netjies. Sal aanbeveel.

Rhapsody 5's terugvoer

Thank you so much for your review. We strive to give our holidaymakers the best of everything. Would love to have you back for a longer stay in the future.

Rhapsody 5
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 117, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f93901a55cde8bf86ebfadc093ebffb709f7f6022b103b7a4093f500005263760857070c0da15ff3d42c279d32c381673ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200, nou Vanaf R1 540  per nag(plek vir 8) 3 5 1 5 117 Malva Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.204368669494 22.053473407009
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!