LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhino Retreat | LekkeSlaap
+35

Rhino Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 75, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rhino Retreat is in Clarens geleë en bied selfsorgverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende van 8. Dit is naby talle winkels, restaurante en besienswaardighede.

Die huis het 2 slaapkamers op die grondverdieping, 2 badkamers, 'n kombuis en 2 sitareas. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n dubbelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir 8 gaste en ekstra komberse is op versoek beskikbaar. Elke kamer het 'n plafonwaaier en elektriese komberse en lei na 'n stoep en die tuin. 'n Gastetoilet is op die eerste verdieping beskikbaar.

Die grondverdieping se sitarea is tussen die 2 slaapkamers en het 'n dubbelslaapbank, sofa's en boontjiesakke en 'n snoesige kaggel. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die lieflike tuin.

Die moderne kombuis op die eerste verdieping is toegerus met eetgerei en breekware, 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, koffiemasjien en skottelgoedwasser.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, stoele, kaggel, 'n TV met internet en toegang tot Netflix en YouTube en gratis WiFi is deur die huis beskikbaar. Die woonarea lei na die eetarea met 'n etenstafel wat plek het vir 10 gaste.

Die woonarea lei na 'n onderdakstoep met uitsigte en braaigeriewe. Gaste het veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel. Die verblyf is troeteldiervriendelik op versoek.

Die gastehuis is slegs 950 m van die middestad af geleë, maar genoeg afgesonder om 'n rustige wegbreek aan gaste te bied. Gaste kan ontspan met 'n asemrowende uitsig op die Horebberg en die Maluti-berge in Lesotho.

Slaapplek

’n Bespreking by Rhino Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Malherbestraat 75, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 75, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c62876df2a37e76ec51709b05dd69a5dc932db05ebdbd68ac2ab3fe392065d734d65f6967f3a4f12f761cba417efa44f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 75 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.521231 28.418419
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!