Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Erich L - Sep 2023
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis. Wonderlik gewees.
Rickety Bridge Manor House se terugvoer
Baie dankie vir die posetiewe terugvoering, Erich. Die Manor House is so n unieke verblyf opsie, en ons is bly dat julle dit by ons geniet het.
Vriendelike Groete, Tanya & die span
Roelize P - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie keuse.
Chazelle E - Jun 2015
Algehele gradering
Altyd heerlik!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18