LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rietrylaagte Accommodation and 4x4 | LekkeSlaap
+76

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietrylaagte Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rietrylaagte Accommodation and 4x4 is 5 km van die N7 af op 'n grondpad naby die plaasgemeenskappie, Trawal. Ons verblyf is die ideale oornagplek vir diegene wat tussen Kaapstad en Namibië reis, of vir dié wat in die lente kom blomme kyk.

Patrys het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is lugversorging en 'n alarmstelsel in die huis. Die sitarea het gemaklike sitplek, insluitend 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 kinders, en 'n groot ingeboude braai.
Die kombuis is met alles toegerus wat gaste sal nodig hê om 'n sorgelose selfsorgwegbreek te geniet. Gaste ontvang ook sjokolades en koffie- en teemaakgeriewe.

Tarentaal beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is plafonwaaiers in elke kamer en 'n alarmstelsel in die huis. Die kombuisie is met alles wat vir sorgvrye selfsorgverblyf nodig is, toegerus.

Daar is 'n TV en WiFi. Daar is selfoonsein in sekere dele op die plaas.

Hier kan gaste die plaaslewe ervaar sonder om moderne geriewe prys te gee. Gaste kan dalk self wildspesies op die plaas gewaar en die natuurgeluide geniet. Neem asb. kennis dat daar nie selfoonsein by die huis is nie.

Doendinge sluit veldblomkyk gedurende die velblomseisoen, stap op die plaas en 4x4- en bergfiets-roetes in. Die plaas bied ook geleenthede vir fotograwe om die landskap, wild, sonsondergang en dagbreek vas te vang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rietrylaagte Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rietrylaagte Accommodation and 4x4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietrylaagte Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMWI0OGRjLTBhNDktNGVjMC05NWQxLWM0MGVjY2UwMzQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Rietrylaagte Farm Trawal 8147 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.866697051212 18.558311462402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!