Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

Patrys
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is lugversorging en 'n alarmstelsel in die huis. Die kombuis is toegerus met alles wat benodig word vir sorgvrye selfsorgverblyf. Klein bederfies soos 'n sjokolade, koffie en tee laat jou ekstra spesiaal voel. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 kinders, en 'n groot ingeboude braaiplek. Daar is 'n TV maar geen WiFi nie. Gaste kan wel na die hoofhuis kom as hul WiFi benodig. Daar is selfoonsein in sekere dele op die plaas. Dié area is Vredendal 15 op Eskom se app, en gaste kan die beurtkragskedule daar besigtig. Hier kan gaste die plaaslewe ervaar sonder om moderne geriewe prys te gee. Gaste kan dalk self wildspesies op die plaas gewaar en die natuurgeluide geniet. Neem asb. kennis dat daar nie selfoonsein by die huis is nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Onthou asb. dat die huis op 'n plaas is en dat gaste dus 5 km grondpad moet ry. Gaste kan met 'n gewone sedan-voertuig tot by die eenheid ry. Let asb. ook op dat daar geen selfoonsein by die huis is nie, maar jy kan wel WiFi-oproep doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kolgans
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kolgans beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en daar is gratis WiFi. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het 'n alarmstelsel, 'n onderdak-stoep en braaigeriewe. Dié area is Vredendal 15 op Eskom se app, en gaste kan die beurtkragskedule daar besigtig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Onthou asb. dat die huis op 'n plaas is en dat gaste dus 5 km grondpad moet ry. Gaste kan met 'n gewone sedan-voertuig tot by die eenheid ry. Let asb. ook op dat daar geen selfoonsein by die huis is nie, maar jy kan wel WiFi-oproep doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietrylaagte Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA913cf112fc36efcf7444e5311ce1469b930abd9e861fe8c71f0d4b9fcc260839cd0eae2092c772a63b55bbe5fa4d91b498ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Rietrylaagte Farm Trawal 8147 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866697051212 18.558311462402