LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River Club 4216 | LekkeSlaap
+15

River Club 4216

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir River Club 4216
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karin G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Heerlike wintervakansie saam met ons kinders en vriende.

River Club is goed geleë naby die strande en vinnige toegang tot hoofroetes. Die huis was gerieflik, netjies en goed toegerus. Die skottelgoedwasser was baie welkom! Ons was in die winter daar, so het 'n binnebraai gemis. Daar is wel 'n kaggel. In die somer sal dit heerlik wees om buite op die stoep te braai.

Charlotte K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte K
Gesin met tieners

Nice

Nice accommodation, situated close to everything. Clean bedding and towels! If I can complain the rooms are extremely hot and load shedding didn’t help with the little fan not being able to work! Loads of ants in the kitchen, take doom and soap for dishwasher along!

Jackie L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Baie oulike plek!

Rustige omgewing. Ruim, netjiese plekkie, ons het baie lekker gekuier.

River Club 4216's terugvoer

Dear Jackie,
Thank you for choosing to stay with us, it was a pleasure hosting you.
We look forward to all future communication and dealings.
Take care and strength for the year ahead.
Regards, Irene and the Accommodation Bureau Team.

River Club 4216
Vanaf
R2 110
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 110
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 110
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: River Club-kompleks, Piesangvallei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44H4tgy6YCSnlatqRfRjwznVWGiwzFm1KN3T2cnHZtd7qFR91o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 110  per nag(plek vir 7) 3 5 1 5 River Club Complex Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 09:00 -34.061985 23.3686528
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!