LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River Joy | LekkeSlaap
+24

River Joy

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir River Joy
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Patricia C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia C
Saam met vriende

Fantastiese ligging aan die rivier. Goed versorgde, skoon en baie vriendelike eienaars langsaan.

'n Wonderlike plek vir die gesin om te vakansie hou. Pragtige groot grasperke vir die kinders om rond te hardloop en te speel. Handig om 'n jetty tot jou beskikking te hê as jy 'n boot het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fabulous location on the river. Well kept, clean and very friendly owners next door.

Wonderful spot for the family to holiday. Beautifully kept big lawns for the children to run around and play. Handy having a jetty at your disposal if you have a boat.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mervyn T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mervyn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg.

Die wind het drie dae lank onophoudelik gewaai. Die leefarea van die huisie is gemaklik. Die kamers het geen uitsig en is donker. TV-opvangs uitstekend. Huis is netjies en skoon. Eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Willie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier en in die rivier gespeel.

Ons familie en vriende het die tyd langs die Breederivier vreeslik geniet en ons gaan vir seker weer teruggaan.

Brigitte L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brigitte L
Gesin met tieners

Skoon, mooi uitsig en naby die water.

Geen selfoonopvangs was 'n groot probleem. Een van ons gaste moes 'n dag vroeër gaan as gevolg van dit. Het ook nie daarvan gehou om met vuil rivierwater te stort nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, nice view and close to water.

No cell signal which was a huge problem. One of our guests had to leave a day early because of it. Also did not like showering in dirty river water.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

River Joy's terugvoer

The Breede River received an influx of water, due to heavy rainfalls from surrounding areas, which we all appreciated, especially the farmers causing the river water to be brown. The river is our only source of water and not always brown. Cellphone reception is available but is seriously interrupted during load shedding times.

The points mentioned are all beyond our control.

Regards,
River Joy

River Joy
Peter C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage on the river, very hospitable hosts.

Very comfortable and well-equipped cottage with large lawn running down to the river. Great location. Ben and Thelma are very hospitable and helpful hosts. Will definitely come again.

Estelle B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Gesin met tieners

Gasvryheid en perfekte ligging!

River Joy was 'n besondere lekker vakansie. Gasvry en behulpsaamheid was so spesiaal. Daar was alles wat nodig was om ons verblyf uniek te maak. Well done!

Vanaf R24 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R24 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R24 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 271, Lemoentuin, Malagas, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdxT1rbgqnKzYr4Si3Hu3ZzlHRTQH2csnqqWpqPzGGfAP6UdpSj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R24 400  per nag (vir 8 persone) 6 5 1 5 271 Malgas Street Lemoentuin 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.313388215415 20.620306568123
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!