Riverine

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverine is die ideale vakansieverblyf vir besoekers aan Witsand in die Wes-Kaap, veral vir 'n familie, gesin of groep vriende. Daar is slaapplek vir tot 9 gaste, maar kleiner groepies is ook welkom.

Hierdie lieflike huis het 2 verdiepings, 3 dubbelkamers en 'n vierde kamer met 3 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n dubbelyskas, vrieskas, gasstoof en ander geriewe. Daar is ook 'n buitebraai. Daar is 2 sitkamers met TV's, DVD-spelers en volledige DStv. Die een het 'n pooltafel en die ander het 'n foosball-tafel. Die ruim eetkamer het 'n etenstafel met 10 stoele. Daar is skuifdeure wat na 'n balkon lei met lieflike uitsigte oor die river. Braaigeriewe is beskikbaar.

Witsand is 'n vreedsame kusdorpie waar walvisse jaarliks kom teel. Dit skuil tussen die Indiese Oseaan en die groot Breederivier wat uitstekende visvang-geleenthede bied. Daar is ook pragtige staproetes met luisterryke uitsigte oor die rivier en die oseaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Riverine sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Deens

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverine gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (vir 9 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false