20% af Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Tygervallei Akkommodasie by Riverside Lofts - Home Sweet Home | LekkeSlaap
+18
+18

Riverside Lofts - Home Sweet Home

4 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside Lofts, Tyger Falls Boulevard, Tygervalley, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3

Beskrywing

Riverside Lofts - Home Sweet Home is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bellville, Kaapstad. Die gebou is ideaal oorkant die Tyger Waterfront-kompleks geleë, minder as 2 km van Universiteit Stellenboach Business School en naby Tygervallei-winkelsentrum en ander besienswaardighede in die area.

Dié woonstel is ten volle gemeubileer en het baie natuurlike lig en ventilasie. Daar is slaapplek vir 4 gaste en die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ortopediese dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 ortopediese enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n toilet.

Die woonstel se kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, broodrooster en ander kombuistoebehore toegerus. Die leefarea langsaan lei na 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n suigwaaier. Daar is ook 'n rekenaarlessenaar en kantoorstoel.

Daar is gratis en onbeperkte WiFi, DStv-Now en Showmax op die TV.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike wasgoedarea en aangewese parkeerplek met toegangsbeheer. 'n Tweede onderdakparkeerplek is teen ekstra koste beskikbaar.

Die kompleks is stapafstand vanaf 'n park, gimnasium, verskeie winkelsentrums en doendinge, soos die Barnyard-teater, Bellville Velodrome, Ster Kinekor-bioskoop, fietsry- en staproetes, en sowat 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverside Lofts - Home Sweet Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Riverside Lofts - Home Sweet Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Riverside Lofts, Tyger Falls Boulevard, Tygervalley, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverside Lofts - Home Sweet Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
was R850
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
was R850
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside Lofts, Tyger Falls Boulevard, Tygervalley, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeca8ada05510926fdebfc5b3914df7c28ea6361b7078f0e5c42177e4988227a9b028e3a1cc36d44c4493d15713382b3a0773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R680  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Riverside Lofts Tyger Falls Boulevard, Tygervalley 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.873998007222 18.630268564418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za