Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera Hotel

Hotelgesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is perfek vir 'n paartjie of 'n gesin van 4. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n bad of 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie eenheid is op die grondverdieping en het 'n pragtige uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hotel-suite
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n spa-bad of luukse stort. Die kamer is ideaal vir ’n paartjie en het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie sowel as ’n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie eenheid is in die hotel op die tweede verdieping.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 242
per eenheid
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamer-woonstel het 2 slaapkamers. Daar is ’n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ’n stapelbed vir kinders in die oopplan-sitarea. Die badkamer het ’n bad en stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is ’n TV in die sitarea met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer luukse selfsorg
Vanaf
Vanaf R3 277
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie drieslaapkamer-woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Daar is ’n stapelbed in die oopplan-sitarea vir kinders. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ¦n yskas, oond, stoof, en mikrogolfoond. Daar is ’n TV in die sitarea met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MzAzM2I4LTEzMDItNDZkNi1iNWEyLWQxZWI5ZGNjYmIxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense 84 5 1 4 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.118959416101 22.117441892624
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem